Lekke By Die See
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Elre C - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en vriendelik.
Lekke By Die See se terugvoer
Elre, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was lekker om jou as gaste te hê en jy is baie welkom om ons te kontak as jy weer wil kom kuier.
Kobus N - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige en gerieflike oornag plek.
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie Kobus vir jou vriendelike boodskap.
Antoinette S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekkerste lekker!
Lekke By Die See se terugvoer
Was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Carin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige plekkie naby die see.
Lekke By Die See se terugvoer
Carin, jy was 'n model gas. Meeste van die tyd het ons nie eers geweet of jy hier is of ver langs die see gaan stap het nie. Hoop ons kan jou weer eendag hier verwelkom.
Jo-ann B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik rustige atmosfeer.
Lekke By Die See se terugvoer
Jo-Ann, dit was 'n plesier om julle by ons te hê.
Albert B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustge omgewing met stilte. Laat jou weer mens word.
Lekke By Die See se terugvoer
Albert, dit was 'n plesier om julle as gaste te gehad het. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kom kuier.
Marna B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Lekke By Die See se terugvoer
Waardeer jou vriendelike resensie. Hoop om jou weer te verwelkom.
Janine M - Aug 2024
Algehele gradering
Cosy and relaxing.
Lianza G - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker blyplek met gasvrye eienaars!
Lekke By Die See se terugvoer
Lianza, dit was vir ons heerlik om julle te huisves. Ons sal verseker vir julle kontak as ons weer in Bloemfontein kom kuier.
Johannes H - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome plekkie, awesome mense!
Lees meerLekke By Die See se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer.
Frank G - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gerus met genoeg privaatheid.
Lekke By Die See se terugvoer
Frank, ons is bly julle het dit geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Retha N - Sep 2024
Algehele gradering
Mooi omgewing, was goed om na baie jare ontwikkeling te sien.
Lekke By Die See se terugvoer
Retha, ons het voorheen gaste toegelaat om in die een motorhuis te parkeer, maar a.g.v. 'n insident het ons gestop om dit toe te laat. In die ses jaar wat ons die eenheid verhuur, was almal se viertuie veilig op die motoroprit wat by ons kamer venster is.
Ek het aangebied om julle bagasie te help aandra, maar julle het my hulp van die hand gewys.
Julanie C - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik ingerig.
Lekke By Die See se terugvoer
Julanie, ons is bly as jy die kuier geniet het. Maak gerus weer so.
Klossie C - Des 2023
Algehele gradering
Awesome, gasvry, netjies.
Debbie S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, gasvry, gerieflik.
Lekke By Die See se terugvoer
Maak gerus weer 'n draai.
Annemarie D - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Lekke By Die See se terugvoer
Bly jy het die rustigheid geniet. As jy weer wil kom batterye laai, sal jy altyd welkom wees.
Jaap En Danita D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, skoon, sien die see en vriendelike gasheer en gasvrou.
Lekke By Die See se terugvoer
Baie bly dat jul die verblyf hier geniet het. Hoop ons sien jul weer eendag.
Sarien S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig
Lekke By Die See se terugvoer
Bly jul het dit geniet. Wat 'n verassing om 'n bekende weer na baie jare weer raak te loop.
Herman S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie vir selfvoorsienende kuiers.
Lekke By Die See se terugvoer
Baie bly julle het die kuier hier geniet. Hoop ons sien julle weer.
Rudy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent value for money.
Lekke By Die See se terugvoer
It was nice having you guys here. Com visit again
Annemarie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon netjies en bevat alles wat nodig is.
Magdaleen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Was so rustig en ontspannend.
Lekke By Die See se terugvoer
Magdaleen, ons probeer altyd om ons gaste tuis te laat voel. Dankie vir jou mooi resensie. Julle was model gaste en baie welkom om weer by ons te oornag of langer te kuier.
Christo J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek met aangename mense. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie Christo, vir jou vriendlike resensie. Dit was lekker om julle hier by ons hê. Julle is altyd welom om weer te kom kuier.
Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap en ontspan.
Lekke By Die See se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Gerhard V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam - ons eerste keuse vir n opvolgbesoek.
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie Gerhard. Baie bly dat jul dit hier by ons geniet het. Jul kan enige tyd weer kom kuier. Sophie sê ook so.
Rianie M - Jan 2023
Algehele gradering
Saligheid by die see.
Lekke By Die See se terugvoer
Rianie, dit was 'n plesier om julle te huisves. ek is bly as jul lekker gekuier het.
Maak gerus weer so. Sophie loop en soek jul soggens.
Suzanne S - Des 2023
Algehele gradering
Plekkie is presies soos geadverteer.
Suzanne H - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike plekkie. Die eienaars is baie vriendelik.
Lekke By Die See se terugvoer
Jammer oor die water. Is soms 'n probleem as dit bewolk is, maar die stelsel gaan vroeg soggens en middae oor na Eskom krag as die temperatuur laer as 55% grade is. Mag wees dat beurtkrag 'n stokkie daarvoor gesteek het.
Wickus W - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf tydens besoek aan Velddrif.
Lekke By Die See se terugvoer
Wickus, jammer om dit reg te kry sal ons die motorhuis moet afbreek.
Anja A - Feb 2023
Algehele gradering
Neat and comfortable flatlet with own braai area with lovely hosts.
Lees meerMichelle Allinore M - Jul 2023
Algehele gradering
Goed.
Henk T - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, gesellig en gasvryheid.
Lees meerGielie V - Sep 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Zane B - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lekke By Die See se terugvoer
Zane altyd bly as mense hul verblyf by ons geniet het.
Alet V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker hier gebly.
Hendrik A - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Lekke By Die See se terugvoer
Hendrik, Ek probeer altyd my bes om gaste te laat tuis voel.
Ryno G - Apr 2022
Algehele gradering
Klein plekkie met basiese geriewe. Geen TV beskikbaar nie, maar Nico het ons welkom laat voel.
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie Ryno. Ons meld in die beskrywing spesifiek dat daar nie ' n TV in die woonstel is nie.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Roelien V - Des 2021
Algehele gradering
Juweeltjie by die see.
Lekke By Die See se terugvoer
Roelien, dankie vir jou vriendelike boodskap. Dit was lekker om jul hier te ontvang.
Jul is welkom om weer te kom kuier.
Maatje S - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie vir jullevriendelike boodskap Maatje.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Deidre K - Okt 2021
Algehele gradering
Place was awesome and neat.
Erani K - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike plekkie vir 'n wegbreek!
Len J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Theodore V - Mei 2021
Algehele gradering
Die ontvangs by Lekke By Die See was uitmuntend.
Jo-ann G - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie Jo-Ann, Ons probeer altyd om onds gaste tuis te laat voel. Baie bly as jul dit geniet het.
Hoop om jul gou weer te sien.
Nico
Rudi B - Mrt 2021
Algehele gradering
Great overnight accommodation.
Aj F - Des 2021
Algehele gradering
Rustige en heerlike kuier by die see.
P A V - Aug 2021
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornagstop.
Lekke By Die See se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Phillmarco M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie ordentelik.
Cobus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Vir 'n lekker rus of oornag is dit baie geskik.
Elize M - Jan 2021
Algehele gradering
Ons gasheer het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.
Lekke By Die See se terugvoer
Elize, met die warmer dae is dit beslis nodig om die kamer in die aand eers af te koel.
Marthie G - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Lekke By Die See se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike woorde. Was lekker om jul hier te ontvang. Maak gerus weer so.
Andre V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie huislik en vriendelik.
Lekke By Die See se terugvoer
Baie bly jul het dit geniet. Kom kuier weer.
Jasper V - Feb 2021
Algehele gradering
Was baie lekker ontspannend en lekker stapafstand van die strand.
Lekke By Die See se terugvoer
Jasper, ons het aanvanklik toegelaat dat gaste in ons motorhuis parkeer, maar as gevolg van 'n onsmaaklike insident het ons besluit om dit nie verder toe te laat nie. Ons het gekyk na 'n opsie om 'n skadunet voor die motorhuise op te rig, maar omdat ons net die een eenheid het wat ons verhuur en ons meeste maande slegs 6 nagte gaste het, is dit regtig uit 'n finansiele oogpunt nie geregverdig nie.
Dit was baie lekker om jul hier by ons te huisves.
Groete
Nico & Christa
Gerhard V - Jan 2021
Algehele gradering
Een groot fees!
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie Gehard. Was lekker om jul hier te ontvang.
Christo W - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Sunelle V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie Sunelle
Bly as jul dit geniet het. Jul was droom gaste. Hoop ons sien jul weer.
Yolandi F - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelik eienaars wat ons langer laat bly het, netjies, mooi omgewing, ons beveel dit sterk aan.
Wynand V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustigheid, Beeldskoon, Perfekte wegbreek.
Lees meerLekke By Die See se terugvoer
Dankie Wynand, ons bly jul het dit geniet. Kom kuier weer as die stad te veel druk.
Barend G - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie rustig en stil het dit baie geniet.
Morne K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies met alles wat nodig is.
Lekke By Die See se terugvoer
Ek is bly jul het dit geniet.
Ettienne A - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was lekker...
Lekke By Die See se terugvoer
Ek is bly jul het jul kuier geniet.
Fanus M - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike vinnige wegbreek aand.
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie Fanus. Maak maar weer so as die stad jul te veel druk.
Peter L - Okt 2020
Algehele gradering
Aangename, rustige verblyf in stil kusdorpie.
Lees meerTila L - Sep 2020
Algehele gradering
Goed.
Lekke By Die See se terugvoer
Jammer dat jul dit nie genoem het dat die lugreëling nie gewerk het nie. Ons het dit getoets en dit werk beslis.
Ons meld juis in ons advertensie dat daar nie 'n TV is nie.
Philip N - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker vertoef.
Willem S - Des 2019
Algehele gradering
Voel soos 'n familiekuier. Fantasties!
Beverly H - Des 2019
Algehele gradering
Die rustigheid het ons goed gedoen om net ons batterye te herlaai.
Magriet N - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlike, skoon, stil plekkie binne loopafstand van die strand met 'n vriendelike, gasvrye eienaar wat jou behandel asof jy familie is.
Lees meerManie S - Okt 2019
Algehele gradering
Al het ons net een nag oorgeslaap, was dit aangenaam gewees en Nico het ons tuis laat voel.
Lisa S - Sep 2019
Algehele gradering
So lekker gemaklik gebly by Lekke By Die See!
Lees meerTj E - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike paartjie-woonstel.
Lezanne B - Jun 2019
Algehele gradering
Regtig, Lekker by die See.
Lekke By Die See se terugvoer
Dankie Lezaan.
Altyd lekker om te hoor as ons gaste hul verblyf geniet het.
William H - Mei 2019
Algehele gradering
A pleasant and affordable place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Gerieflike en bekostigbare plek om te bly.
Ons het baie lekker gebly by Lekke By Die See. Die gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Angelique W - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en net een straat van die see af.
Elmarie S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was lekke by die see.
Teresa W - Jan 2019
Algehele gradering
Hidden away but close to the beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Versteek maar naby die strand.
Dit was 'n bietjie moeilik om die perseel op te spoor aangesien daar geen tekens was nie. Dit is 'n eenvoudige maar voldoende selfsorgeenheid aan die agterkant van die hoofkoshuis. Die gasheer het gereeld ingeloer om te kyk of ons reg is en of daar iets was wat ons nodig gehad het. Dit is binne loopafstand van die strand en plaaslike winkels wat handig was. Ons was redelik gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marianne J - Feb 2019
Algehele gradering
'n Plek waar jy jou batterye kan herlaai na al die gejaag en die eienaars jou op die hande dra met vriendelikheid en hulpvaardigheid.
Norman D - Jan 2019
Algehele gradering
Nice place not far from the sea and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooie plek nie vêr van die see af nie en waarde vir geld.
Baie mooi woonstel met alles wat jy nodig het. WiFi help as gevolg van geen TV nie. Baie vriendelike eienaars wat jou die geskiedenis van Dwarskersbos en omgewing kan gee. Die woonstel is nie vêr van die see af nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lekke By Die See se terugvoer
Norman it was nice to have you guys here. We are working on the TV.
Nico
Len B - Des 2019
Algehele gradering
Terugkeer waardig. Lekker paar dae se verblyf.
Corrie V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap en die mense is vriendelik en hulpvaardig.
Johan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese en bekostigbare verblyf naby die see.
Lees meerAnnette B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en aangename verblyf.
Jo-marie O - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig.
Coenie R - Jan 2019
Algehele gradering
Sal graag weer wil gaan.
Cornelius N - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het Lekke By Die See as 'n netjiese plek gevind.
Anne-marie F - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon netjiese plek, waarde vir geld.
Charmain V - Feb 2019
Algehele gradering
Het geen klagtes, het welkom gevoel en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang