Lekke By Die See
84 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Rook in die eenheid is verbode.
Ons kan ongelukkig ook nie honde akkommodeer nie.
Gedurende die Desember en Januarie skoolvakansie word besprekings vir een nag op Vrydae en Saterdae ongelukkig nie aanvaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap