Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke By Die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mariette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Baie gerieflik en netjies. Heerlike plekkie en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik baie geniet. Baie aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Rykaart V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing. Very nice place to stay and very close to the beach. The owners are amazing! Will recommend it to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

"Home away from home.". Sjoe, wat 'n heerlike belewenis. Die gasheer en gasvrou is werklik spesiaal en laat mens welkom voel. Die eenheid het alles wat nodig is. Ek het veilig gevoel. En die see is 'n paar meter se stap! Ek sal beslis teruggaan! Dankie Oom & Tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Tania was 'n groot plesier om julle hier by ons te huisves. Julle sal altyd weer welkom wees om weer te kom kuier.

Zelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik, netjies, met baie vriendelike eienaars en woefie. Ons was hartlik verwelkom by Lekke by die See! Die gasheer en sy oulike 4-been het ons vinnig laat welkom voel. Die plek is uiters netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Die eenheid en braaiplek is lekker privaat in 'n pragtige tuin. Ons kon die see hoor en sien - die sterre in die aand voel sommer naby. Ek sal hierdie oulike plekkie beslis aanbeveel vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Baie dankie, Zelda, vir jou positiewe terugvoering. Julle is welkom om weer te kom kuier. Baie bly as julle tuis gevoel het. Ons wil graag hê dat ons gaste moet tuis voel of dit hul eie huis is.

Antoinette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie gemaklik. Ons was net omkant gevang met die feit dat daar nie hand- en stortseep beskikbaar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Antoinette, ondervinding het ons geleer dat as jy sulke items in die eenheid plaas, word dit weggedra of die mense is nie gelukkig met dit wat jy verskaf nie en daarom het ons besluit om die verskaffing daarvan te staak. Ons reis self gereëld deur die land en dit is meesal die duurder plekke wat hierdie items verskaf.

Susan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige juweeltjie naby die see wat mens weer sal wil besoek. Heerlik gerus! Heerlik gekuier en pragtige strand en omgewing geniet. Vriendelike en gasvrye eienaars. Altyd bereid gewees om inligting te gee en paaie te verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Dankie vir jou vriendelike kommentaar. Altyd bly om te verneem as ons gaste hul tyd by ons geniet het.

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Erg lekker. Ons het baie lekker gebly. Nico het ons baie welkom en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Johan, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop ons sien mekaar weer.

Elizabeth K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gerus in netjiese plekkie met geluid van see in ons ore. Lekker rustig en netjies. Nico en Christa baie vriendelik en behulpsaam. Sophie lekker by ons gekuier. Beveel graag aan vir enige iemand wat op Dwarskersbos wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, veilig en vriendelik. Ons het heerlik gebly by Oom Nico. Dis netjies en dis naby aan die see (jy kan die see hoor - altyd 'n bonus). Ons het baie veilig gevoel en dis so rustig. Ons was vriendelik ontvang en Oom Nico en sy vrou was baie gaaf en behulpsaam toe ons bietjie in die nood was (ʼn gogga het in my man se oog gekom moeilikheid maak). Ons kan hulle plekke enigetyd aanbeveel en sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Elre, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was lekker om jou as gaste te hê en jy is baie welkom om ons te kontak as jy weer wil kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdBqyoemv9EFCTuFxFX9qBj8BIzv15UfjsaEn7OjTb1B8E8AdXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 7 Baracuda Crescent Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.691250968646 18.235524404928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang