Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke By Die See

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, veilig en vriendelik. Ons het heerlik gebly by Oom Nico. Dis netjies en dis naby aan die see (jy kan die see hoor - altyd 'n bonus). Ons het baie veilig gevoel en dis so rustig. Ons was vriendelik ontvang en Oom Nico en sy vrou was baie gaaf en behulpsaam toe ons bietjie in die nood was (ʼn gogga het in my man se oog gekom moeilikheid maak). Ons kan hulle plekke enigetyd aanbeveel en sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Elre, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was lekker om jou as gaste te hê en jy is baie welkom om ons te kontak as jy weer wil kom kuier.

Kobus N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Rustige en gerieflike oornag plek. Gasvrye mense en pragtige plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Dankie Kobus vir jou vriendelike boodskap.

Antoinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekkerste lekker! Ons het so lekker hier gebly, sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Carin B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustige plekkie naby die see. 'n Gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het, net om die draai van 'n lieflike strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Carin, jy was 'n model gas. Meeste van die tyd het ons nie eers geweet of jy hier is of ver langs die see gaan stap het nie. Hoop ons kan jou weer eendag hier verwelkom.

Jo-ann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gemaklik rustige atmosfeer. Baie netjiese en gerieflike verblyf met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Jo-Ann, dit was 'n plesier om julle by ons te hê.

Albert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustge omgewing met stilte. Laat jou weer mens word. Baie lekker gebly. Dis rustig, net die plek om weer mens te word. Baie gasvrye eienaars en het baie lekker saam hulle gekuier. Sophie die foxterrier het elke dag kom gesels ook. Sal definitief weer by die see gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Albert, dit was 'n plesier om julle as gaste te gehad het. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kom kuier.

Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik. Is hartlik verwelkom deur die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Waardeer jou vriendelike resensie. Hoop om jou weer te verwelkom.

Janine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Cosy and relaxing. Really cosy with everything we needed. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianza G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker blyplek met gasvrye eienaars! Ons het ons verblyf by Lekke By Die See baie geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die eienaars, oom Nico en tannie Christa, was baie gasvry. Hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Lianza, dit was vir ons heerlik om julle te huisves. Ons sal verseker vir julle kontak as ons weer in Bloemfontein kom kuier.

Johannes H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Awesome plekkie, awesome mense! Dit was heerlik en rustig. Dis sommer net om die hoek en jy is by die see. Ons het heerlik gekuier en die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Nico en Krista, was uitstekend. Die plekkie voldoen aan alles wat ons gesoek het. Dit was skoon en netjies, by die see, loadshedding het nie gepla nie want daar was voorsiening gemaak, goeie bed, lekker badkamer en so ook die kombuis. Ons kon sommer net skoene uitskop en was dadelik tuis. Ons het sommer net lekker gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Ons is bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdBqyoemv9EFCTuFxFX9qBj8BIzv15UfjsaEn7OjTb1B8E8AdXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 7 Baracuda Crescent Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.691250968646 18.235524404928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang