Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke By Die See

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lekke By Die See is 'n gastesuite wat op die eienaars se perseel geleë is, en bied selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand in die dorpie Dwarskersbos. Die bekoorlike kusdorpie spog met 'n aantal doendinge soos swem, voetslaan, visvang, voëlkyk en 4x4-roetes.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Linne en handdoeke word voorsien. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en die nodige kooktoebehore en ander toebehore. Koffie, tee, suiker en versoeters word een keer voorsien. Daar is 'n braai-area op die patio en 'n braairooster, staander en tang word voorsien.

Die eenheid is nie rolstoelvriendelik nie. Daar is 7 trappe na die stoep en nog 2 trappe vanaf die stoep na die woonstel. Daar is 'n reëling vir veiligheid.

Besienswaardighede in die area sluit Rocherpan Natuurreservaat, strande, restaurante, Mykonos Casino en Weskus Fossielpark in.

Daar is geen TV nie, maar WiFi word voorsien.

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie, want daar is 'n Fox Terrier op die perseel wat nie met kinders oor die weg kom nie. Ongelukkig word honde nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 88 resensies vir Lekke By Die See
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekke By Die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdBqyoemv9EFCTuFxFX9qBj8BIzv15UfjsaEn7OjTb1B8E8AdXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 7 Baracuda Crescent Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.691250968646 18.235524404928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang