Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerbly Chalet Guest House

Gastehuis
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Standaard-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Standaard-koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Standaard-chalet vir 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Standaardgesin-chalet met 2 slaapkamers
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke gesin-chalet beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertstraat 10, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYTNiNzJhLTlkNDMtNDMyMS1iZmE3LWE4YmQ3ZDAyMmNmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 10 Rupert Street Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.698611111111 28.4

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang