Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerbly Chalet Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. Ja, dit was lekker, dis al wat ek te sê het. Die kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Baie dankie vir jou hersiening van Lekkerbly Gastehuis. Jul was wonderlike gaste, hoop om jul in die toekoms weer te sien. Teen daardie tyd sal ons verseker meer opgegradeer wees. Vriendelike groete Zandra

Eugene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Ek sal aanbeveel hulle belê in 'n nuwe matras vir eenheid 11. Matras was pap. Geen beheer oor ander gaste wat raas en kardeure toeklap in vroeë oggendure nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Goeie middag Mnr. Baie dankie vir u terugvoer oor u verblyf by ons. Ons is jammer om te verneem dat die matras nie volgens u standaard was nie. Ek sal beslis die bed omruil met 'n ander chalet se bed. Die bed is egter net 3 maande oud en ek sal in die toekoms nie weer daai maak aankoop nie. Ons vra groot onverskoning vir u ongerief. In verband met die ander gaste wat geraas het, vra ons ook nederig omverskoning. Ek het aan hulle firma terugvoer gegee oor hulle gedra, en glo dit sal nie weer in die toekoms gebeur nie. Daaroor vra ons ook nederig omverskoning. Kan ons dalk vir u 'n gratis nag aanbied om te vergoed vir u ongerief? Daar is duidelike reels wat hulle nie nagekom het nie. Vriendelike groete Heleen

Altus P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Gerieflik en stil. Baie aangename en lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Baie dankie Altus, ons hoop om jou weer eendag hier te ontvang

Marlize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Baie netjiese plek, veilig en rustig. Die waaier het nie gewerk nie, en die drein is verstop. Maar geen klagtes van enigiets anders nie. Ek sal beslis Lekkerbly Chalet Guest House aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer Marlize. Ons is jammer oor die ongerief. Die waaier was nie ingeprop nie, aangesien die lugversorger daar is en mense nie meer die waaier gebruik nie. Ons is jammer oor die verstopte drein en gee onmiddelik aandag daaraan. Dankie ook vir goeie review.

Ivy M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Peaceful. The place is neat and everything was perfect, the linen, the setting. Our husbands can't stop talking about the "friendly man' who was showing them the bar and teaching them. We would definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Good afternoon, Thank you for your review and we hope to see you in the future again.

San-mari K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Rustig. Mooi. Skoon. Rustige area, mooi omgewing, skoon geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Baie dankie vir u terugvoer San-Mari. Ons streef altyd daarna om slegs die beste te lewer vir ons kliente.

Eckhardt D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2019

Goed en gerieflik, maar kan verbeter op detail rakende die aircon, WiFi, ens. Vriendelike gasheer. Al probleem was dat die aircon, die fan en die WiFi nie gewerk het nie. Verder was alles lekker.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Goeie middag, Dankie vir u terugvoer. Ons het nou sopas die aircon en die fan getoets en beide is in werkende toestand. Miskien het gaste die prop agter die bed uitgetrek, dit is hoekom die aircon en fan nie gewerk het nie. Ek weet alle aircons se knoppies werk nie presies dieselfde nie, en dit kan dalk ook 1 rede wees. Saterdag was die internet heeldag af, aangesien Telkom aan die drade gewerk het. Daarvoor vra ons groot omverskoning. Ons vra omverskoning oor bovermelde tekorte

Jorita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2019

Nie wat ons verwag het nie. Teleurstellend indien dit met plekke waar ons vantevore vir selfde prys gebly het, vergelyk word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Goeiemiddag, Ek is werklik jammer om te verneem die gaste was nie tevrede met ons plekkie nie. Ons was ongelukkig nie tuis toe hulle aangemeld het nie, maar my kleinseun het aan hulle die chalet gewys. Met ons terugkeer van die dorp af, het ek persoonlik gaan navraag doen of hulle tevrede is en of hulle iets kort. Daar was nooit 'n klagte by die kantoor ingedien dat hulle ontevrede is nie. Indien dit die geval sou wees, sou ons uit ons pad gaan om hulle verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons vra weer omverskoning.

Elisma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Voorreg gewees! Dankie oom Blackie en daai mooi vrou van oom, lekker gekuier en gelag, dankie vir gasvryheid, julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Louis. Dit was voorwaar vir ons 'n groot voorreg om julle hier by ons te kon ontvang. Julle kuiertjie in die ontspanning area die laaste aand, was vir ons net so genotvol as vir julle. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Heinrich H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Baie gemaklik. Blyplek was mooi skoon, alles was in werkende toestand soos bv. TV, lugverkoeling, yskas ens. Daar is afdakke vir die voertuig. En 'n lekker swembad om in af te koel. Mens voel ook veilig. Ons het baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandra
Lekkerbly Chalet Guest House
Baie dankie Heinrich, vir jou positiewe terugvoer. Ons streef altyd daarna om nog beter diens te lewer. Ons hoop ons kan weer van diens wees in die toekoms. Vriendelike Bosveld-groete Heleen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertstraat 10, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYTNiNzJhLTlkNDMtNDMyMS1iZmE3LWE4YmQ3ZDAyMmNmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 10 Rupert Street Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.698611111111 28.4

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang