Lekkerbly Chalet Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rupertstraat 10, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lekkerbly Chalet Guest House is in Modimolle, naby die suidelike rand van die Waterberg, geleë.
Verblyf word in 10 eenhede met slaapplek vir 24 gaste gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n TV met DStv en selfsorggeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Rupertstraat 10, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Lekkerbly Chalet Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rupertstraat 10, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang