Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerkry Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lovely forest cottage. Lekkerkry cottage is a lovely large cottage in a forest close to beaches and other tourist attractions. The large veranda is a winner with a beautiful view. Our reception was very friendly and the cottage has everything you need. It is very spacious and beautifully furnished. We stayed for one night only, but I could stay there for a week. The sounds of frogs in the evening and birds in the morning make this a special place. You can occasionally hear the trucks on the N2, but the tranquil environment compensates for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful and relaxing. We were extremely busy, but the time spent at the cottage was tranquil and enjoyable. We would have liked to spend more time chilling at the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen Parvess P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We really enjoyed our stay. Outstanding and picturesque.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik. Baie lekker, alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie oulike plek, gerieflik, skoon en netjies. Ons sal vir seker terug wees. Baie lekker gebly, skoon en netjies en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

The cottage was comfortable and spacious. Very pleasant and friendly hosts. Also pet-friendly so our 2 dogs had a holiday too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Will definitely make use of this place again on our travels. Lovely large cottage with big fenced yard for the dogs to run. Nice big covered patio to braai and eat even if it's raining. Free use of their well-equipped gym. Owners have thought of everything one would need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenique N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Ontspannend en rustig! Netjiese pragtige kothuis met 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luwayne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Beste plek waar ek nog met my tieners kon tyd spandeer. Lekker gebly, lekker vuurmaakgeriewe, kaggel, dam en gym.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Ruim, netjiese eenheid, volgens beskrywing. Baie goeie kommunikasie met gasvrou en vinnige reaksie. Eenheid is baie netjies, ruim en presies volgens beskrywing. 'n Heerlike groot stoep vir somerkuiers en goed ingerig vir winter, heerlike kaggel. Ons sal Lekkerkry definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paxton Farm-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4b75d7fe1b4b11f0a5c5cf641a68129576f8d7daa69f48bb8f0c50beeda406efd8a08f39946b2fa1a0ceb1f7369ff31b07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Paxton Farm Road The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.95755950447 23.467330071432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang