Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerkry Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paxton Farm-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekkerkry Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in The Crags, Plettenbergbaai, op die befaamde Tuinroete met sy verskeie besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin, paartjies en oornaggaste.

Verblyf word gebied in 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Die kothuis is ingerig met 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel wat perfek is vir daardie winteraande. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n groot stoep met uitsigte oor die dam. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kothuis is op 'n plaas van 8 hektaar geleë, daarom word natuurliefhebbers aangemoedig om 'n wandeling te geniet, in die dam te swem en die pragtige ruimte in te neem. Daar is 'n volledig toegeruste gimnasium op die eiendom.

Lekkerkry Cottage is in die hartjie van al die nabygeleë doendinge soos Monkeyland, Birds of Eden, Olifantpark, Africanyon River Adventures, restaurante, staproetes, wynproe en nog baie meer opsies om van te kies geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Lekkerkry Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Paxton Farm-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerkry Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paxton Farm-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4b75d7fe1b4b11f0a5c5cf641a68129576f8d7daa69f48bb8f0c50beeda406efd8a08f39946b2fa1a0ceb1f7369ff31b07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Paxton Farm Road The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.95755950447 23.467330071432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang