Lekkerus @ 144
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 234
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Elmerencia S - Jun 2024
Algehele gradering
Beste naweek ooit!
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hallo Elmerencia,
Baie dankie vir jou resensie! Ons is bly julle het julle naweek by Lekkerus@144 geniet!
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Dankie vir die ondersteuning!
Vriendelike groete
Annie
Ellouise V - Mrt 2024
Algehele gradering
I would highly recommend Lekkarus@144. The bathrooms in the house are spacious enough.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hallo Ellouise,
Thanks for your review!
It was a great pleasure to accommodate you and your family, and we are happy that you enjoyed your stay! Hope to see you soon again.
Regards, Annie
Dewald D - Mei 2023
Algehele gradering
Ruim akkommodasie in perfekte ligging.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hallo Dewald, baie dankie vir die mooi terugvoering ten opsigte van jul verblyf by Lekkerus@144. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien weer in die toekoms. Vriendelike groete. Annie
Jonathan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Die naam se dit alreeds.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hallo Jonathan,
Dit is goed om te hoor dat julle so lekker gekuier het!
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer!
Vriendelike groete,
Annie
Tamzyn H - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, tranquility.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hi Tamzyn.
It's good to hear that you enjoyed your stay with us! Hope to see you again in the future. Warm regards.
Kay-lynn H - Apr 2023
Algehele gradering
We truly enjoyed our stay at Lekkerus @ 144.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hi Kay-lynn, ons is bly jul het die verblyf geniet by Lekkerus@144. Baie dankie vir die mooi terugvoering, en ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete. Annie
Tania B - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Baie dankie Tania. Dis was vir ons n voorreg om vir julle n lekkerus plekkie te kon gee.
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete.
Annie
Andre B - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig en vriendelik.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hi Andre
Baie dankie! Ons is bly julle het lekker by ons gebly!
Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Annie
Marcheray W - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hallo Marcheray,
Baie dankie vir die terugvoering. So lekker om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het!
Hoop ons sien gou weer!!
Vriendelike groete
Annie
Lotitia L - Sep 2023
Algehele gradering
Watter fantastiese lekker leefhuis. Baie spasie, genoegsame badkamers en sitplekarea en braaifasiliteite.
Gary W - Okt 2023
Algehele gradering
Had an awesome weekend with friends in a beautiful peaceful setting.
Lees meerLekkerus @ 144 se terugvoer
Hi Gary,
Thanks for staying at our place!
Hope to see you soon again.
Warm greetings
Annie
Gloria O - Okt 2022
Algehele gradering
Die naam 'Lekkerus' pas 100% by die plek.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hallo Gloria,
Baie dankie vir jou pragtige resensie op Lekkerus@144. Dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste lekker gebly het, en die tydjie daar kon geniet en sommer lekker rus ook. Jou moeder en al haar vriendinne het n groot indruk op Michelle gemaak, en sy het hulle net so geniet. Baie dankie vir die ondersteuning. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Annie
Karien S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekkerste kuierhuis.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hallo Karien,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Annie.
Cecelia R - Apr 2022
Algehele gradering
Die paasnaweek was lekker dit het net gou gegaan.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hallo Ccecilia,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons werk aan die ligte probleem tydens krag onderbrekings.
Ons sal kyk vir n 3-poot potjie.
Groete
Annie
Liezel J - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad! Genoeg spasie vir 7 kinders! En 4 badkamers help baie! Sal beslis weer gaan.
Lekkerus @ 144 se terugvoer
Hallo Liezel. Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoer! Dis lekker om te hoor dat julle lekker gebly het, en dat die spasie genoeg was. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien!
Vriendelike groete.
Annie
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang