Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerus @ 144

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Elmerencia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beste naweek ooit! Dit was die beste naweek! Die huis het alles wat ons nodig gehad het en die spasie was fantasties. Ons was nie in mekaar se pad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Elmerencia, Baie dankie vir jou resensie! Ons is bly julle het julle naweek by Lekkerus@144 geniet! Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Dankie vir die ondersteuning! Vriendelike groete Annie

Ellouise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

I would highly recommend Lekkarus@144. The bathrooms in the house are spacious enough. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Ellouise, Thanks for your review! It was a great pleasure to accommodate you and your family, and we are happy that you enjoyed your stay! Hope to see you soon again. Regards, Annie

Dewald D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Ruim akkommodasie in perfekte ligging. Perfekte akkommodasie vir 'n groot gesin, familie of vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Dewald, baie dankie vir die mooi terugvoering ten opsigte van jul verblyf by Lekkerus@144. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien weer in die toekoms. Vriendelike groete. Annie

Jonathan F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Die naam se dit alreeds. Baie lekker gekuier. Dit was 'n ideale wegbreek. Dit was goed geleë naby alles, loopafstand na die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Jonathan, Dit is goed om te hoor dat julle so lekker gekuier het! Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle weer! Vriendelike groete, Annie

Tamzyn H
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Peaceful, tranquility. My family and I really enjoyed our stay. It was peaceful and exactly what we were going for. The beach is walking distance from where we stayed, which was a great convenience. Our host was really friendly and welcoming. Would definitely recommend Lekkerus @ 144 .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hi Tamzyn. It's good to hear that you enjoyed your stay with us! Hope to see you again in the future. Warm regards.

Kay-lynn H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

We truly enjoyed our stay at Lekkerus @ 144. The house has exceeded our expectations beyond words. Michelle was so lovely and showed us around. The house had everything we had needed and the host even gave us a bit extra goodies as a start-off. The Wi-Fi was perfect and the kitchen had more than we had expected. We had connected to the DStv seamlessly, it was all a breeze. And if we needed anything, Michelle was readily available to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hi Kay-lynn, ons is bly jul het die verblyf geniet by Lekkerus@144. Baie dankie vir die mooi terugvoering, en ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete. Annie

Tania B
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Goeie ligging. Netjies, kan 12 gaste gemaklik slaap met genoeg spasie en badkamers. Goeie ligging naby aan winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Baie dankie Tania. Dis was vir ons n voorreg om vir julle n lekkerus plekkie te kon gee. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete. Annie

Andre B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Veilig en vriendelik. Pragtige plek met die mooiste staproetes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hi Andre Baie dankie! Ons is bly julle het lekker by ons gebly! Hoop ons sien julle gou weer! Groete Annie

Marcheray W
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Absoluut fantasties. Het dit vreeslik geniet. Die huis is netjies en het alles wat jy nodig het vir 'n vakansie. Net 1 klein aanbeveling, dat daar dalk 'n klein TV in die braai-area kan kom, omdat die TV voor in die leefarea is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Lekkerus @ 144
Hallo Marcheray, Baie dankie vir die terugvoering. So lekker om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het! Hoop ons sien gou weer!! Vriendelike groete Annie

Lotitia L
Kort verblyf
4.0
Sep 2023

Watter fantastiese lekker leefhuis. Baie spasie, genoegsame badkamers en sitplekarea en braaifasiliteite. In die lig van die omgewing is daar baie "bedrywighede" gedurende die dag en saans maar ons het geensins bedreig gevoel nie. Die huis is definitief aanbeveelbaar en Michelle, die gasvrou, was dadelik beskikbaar as ons hulp nodig gehad het. Aanbeveelbaar. Gerieflik. Definitief 'n móét om te beleef.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 234

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b18f6b61418c23321a49c46fb4a5b7e7e38a0a33e7b4a3a4cc6dccf93c91c79fa9a8412cfe81edd21e851932a128df3d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 144 5th Avenue Kleinmond 7157 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.341273 19.020487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang