Lekkerus @ 144
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Lekkerus @ 144 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde en ruim gesinshuis in Kleinmond. Die huis is ideaal vir familie en vriende en is naby die see en hawe, asook verskeie restaurante en winkels geleë. Die perfekte plek om Kleinmond en Overberg omgewing te verken! Dit is net 98 kilometer vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die huis het slaapplek vir tot 8 volwassenes en 4 kinders in 4 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Alle beddens is toegerus met linne, en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer en eetarea, sowel as 'n binne- en buitebraai. Die kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, 'n klein vrieskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook sonkragligte in elke vertrek, die kombuis en die eetkamer om te help met beurtkrag. Gaste het toegang tot parkeerplek vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 207
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekkerus @ 144 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5de Laan 144, Kleinmond, 7157, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang