Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerus

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 118 resensies vir Lekkerus
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dawid M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Stilte, gemaklik en veilig.

Jannie en Alta het ons hartlik ontvang en die werkinge van alles gewys. Daar is bederfies (elkeen sal maar moet hier kom bly om meer uit te vind!) wat ons baie geniet het. Sulke klein dingetjies is wat dit onderskei van gewone verhuurders en die egte gasheer en gasvrou. Die gaste-album getuig van mense wat verskeie kere teruggekom het vir nog kuiers.

Lize W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize W

Vakansie vir die siel!

Dit was voorwaar salig - rustig en stil - alles wat mens nodig het, is beskikbaar vir selfsorg. Fyn afronding met 'n sjokolade en beskuit. Dit was 'n behoorlike pampering.

Erika N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N

Lekker gerus in Kleinmond.

Ons het baie lekker gebly, Lekkerus is naby aan die see geleë en baie veilig. Die eienaars is baie vriendelik, mens voel regtig tuis!

Anthony A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony A

Die gasheer was baie vriendelik. Die blyplek was baie netjies en skoon.

Ons het ons tyd baie geniet.

Barry D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D

Beautiful and spacious.

Place is spacious and can easily accommodate a family of 4. Has all the amenities that you need for a self-catering holiday. Owners are very friendly and make every effort to make sure you have everything you need.

Justin F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin F

Very quiet, secluded from the main house entirely.

And all needs covered including gas for when loadshedding kicks in. The owners have put thought into their accommodation. Would be very happy to return. Good value for money.

Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Gasheer was vriendlik en baie behulpsaam.

Goeie ligging naby winkels en die strand.

Lischell F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lischell F

Ons het heerlik gekuier.

Die woonstel is baie mooi en ruim, die eienaars is lieflike mense sal beslus weer daar gaan bly.

Mariam P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam P

We had a very relaxing time, beautiful beach pathways.

We hope to be back very soon. The owners are very kind and generous. A clean and perfect getaway, loved the little extras that made our stay very special. Thank you, Jannie and we wish Alta a speedy recovery. Hope to see you again soon!

Susan C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Lieflike, ruim, ten volle toegeruste eenheid waar jy onmiddellik tuis voel.

Ons is bederf met lieflike blomme, heerlike beskuit, sjokolade en 'n pragtige, stylvolle eenheid. Baie dankie aan Jannie en Alta.

Riani L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riani L

Stil en skoon met 'n goeie ligging.

Oulike klein woonstel. Tannie Alta was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het dit regtig geniet. Iets om in ag te neem - die badkamer is in die hoofslaapkamer en almal moet deur die kamer loop om dit te gebruik.

Antoinette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Naweek weg.

Verblyf is skoon en netjies. Uitleg baie prakties en genoeg plek om te beweeg.

Marietjie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Excellent hosts.

The place was well-equipped and attractively decorated. Very clean.

Saretha B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saretha B

Ons het heerlik gekuier, die eienaars is so vriendelik en behulpsaam, sal vir seker weer daar kuier.

Was 'n spesiale kuier, Kleinmond heerlik vir kinders wat in die lagoon kan speel.

Michelle T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T

Our stay was really pleasant and very relaxing.

It was clean and well-equipped. We were pleasantly welcomed. We slept well on a very comfortable bed. We will definitely be going back.

Isak Johannes D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Isak Johannes D

Vakansie.

Was besonders lekker. Sal beslis weer daar oorbly.

Helen R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R

Perfect place to stay in Kleinmond.

We had a wonderful stay at Lekkerus. Alta has put a lot of thought into making the unit very comfortable. Will definitely stay again!

Annemarie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Keurig, netjies en stylvol met wonderlike, gasvrye eienaars.

Ons het heerlik gekuier en die huis is stapafstand van die wandelpaadjies langs die kus. Die plekkie is regtig mooi ingerig en detail is aan alles gegee. Tuisgebakte beskuit word beslis aanbeveel. Die bed was effens hard en smal, maar dis persoonlike voorkeure. Ons sal beslis weer by Lekkerus kuier.

Johan P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Excellent - can recommend.

Great value for money, very friendly and helpful hosts.

Francois R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Dit was vir n werksgeleentheid op kort kennisgewing.

Dit is bekostigbare verblyf en sal weer volgende keer van gebruik maak wanneer ons as familie gaan. Alet en haar man is baie gawe mense en die akkommodasie was puik, skoon en netjies,bo alle verwagting. 5 ster.

Lana D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana D

It was a very quiet and relaxing stay.

I would definitely recommend Lekkerus. Alta made our stay very pleasant. Alta was very friendly and gave us a warm welcome on arrival. The name Lekkerus is just the perfect name for the place because you do feel like you had a relaxing stay. The place was everything we needed for a quiet, relaxing getaway. I will definitely use the facilities again.

Jonathan E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan E

Peaceful, relaxing and enjoyable.

Great location, walking distance from the sea and main road shops.

Wayne P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne P

Wonderlik.

Diens was uitstekend en plek was perfek. Kamers was mooi skoon en soos 'n tydskrif uitgelê. Wens ons kon meer as net die een aand hier spandeer het. Definitief langer volgende keer. Groete Alta vir jou en jou man. Wonderlike mense.

Petro C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro C

Awesome stay.

I took my 2 grandsons for 3 nights. We had a Royal time. Everything was perfect. Jannie and Alta are super cool hosts. DStv was a bonus to watch the Important rugby game against Wales. We enjoyed every minute. I can recommend Lekkerus, anytime.

Stan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan V

Wow, we were so impressed with the venue, our hosts were simply fantastic.

Jannie and Alta are the most amazing hosts.

Charmaine M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Dit was baie lekker en rustig.

Ek gaan weer Oktobermaand.

Wikje S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikje S

Heerlik en ruim, mooi versorg en vriendelike Alta.

Lekker goed met 'n groot badkamer. Dis duidelik dat die eienaar baie trots en omgee toegepas het op die ontwerp en dekor van die plek.

Johan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige plekkie met alles wat nodig is.

Lekker naby die see en restaurante. Pragtige plek. Veilige parkering. Baie lekker braaigeriewe. Alles wat nodig is. Die volle DStv-pakket is 'n ekstra bonus.

Nickey H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickey H

Uitstekende diens.

Vriendelike mense, ongelooflik gasvry.

Veronique S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S

Lovely and peaceful.

Alta and her husband truly made our stay worth it. From the accommodation to the friendliness it was really an amazing weekend. We will definitely be back sooner than expected.

Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Stylvol en privaat.

Lekker gerus is 'n pragtige woonstel en is baie goed geleë. Jannie en Alta is puik as gasheer en gasvrou. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Melissa A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa A

Lovely and secure!

Wonderful check-in and host, this beautifully equipped apartment is close to the beach and had everything myself and my friend needed for our stay. I'd come back. Loved that they had backup lights for power cuts!

Tina K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina K

Baie lekker stil en rustig.

Die plekkie is baie goed uitgerus, en ek was baie bly oor die moerkoffie en beskuit.

Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige, oulike plekkie met 'n mooi berguitsig.

Die plekkie is goed ingerig met alles wat nodig is. Lieflike balkon met 'n uitsig op die berge. Baie hulpvaardige en vriendelike gasvrou. Baie veilig agter hekke.

Alice V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice V

Uitstekende verblyf met ongelooflike gasvryheid.

Baie dankie vir ongelooflike verblyf en gasvryheid. Die bederf is so, so groot by Lekkerus.

Tania B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Stunning host.

Great overnighter!

Helannah D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helannah D

Baie lekker.

We enjoyed every moment. The owners' hospitality was amazing. Would recommend Lekkerus to anyone, anytime.

Marlise B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise B

Wonderful, peaceful stay. Very well-equipped unit.

Unit is situated in a tranquil area of town. Well-equipped unit with all the necessities. Very neat and clean. Highly recommended.

Charmaine J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Mooiste plek, vriendelikste ontvangs. Beste verblyf ooit!

Lekkerste kuier ooit. Ek en my twee dogters was vir 2 aande in Lekkerus. Beste kuier ooit, baie netjies en fantasties toegerus. Liefde het ons gevolg in elke vertrek.

Esme H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme H

Dit was fantasies, veilig en rustig.

Baie dankie Alta en kie vir so netjies en gerieflike woonstel. Dankie vir al die moeite en liefde wat ingesit is sodat ons dit kan geniet. Ons kom weer.

Cara G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara G

Vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

Die eenheid was netjies, skoon en die diens onvergeetlik goed. Ons was stapafstand van die see en mooi staproete teen die kus. Dit is redelik sentraal geleë, in 'n stil area en dit voel waarlik of die siel hier rus kan vind.

Santie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C

Heerlik en perfek!

Die eenheid is so netjies en skoon. Die eienaar doen soveel moeite, dit was regtig lekker om in so 'n knus plekkie te bly. Ons het oral gestap want alles is stapafstand. Was regtig baie lekker, ons sal vir seker teruggaan.

Gerhard K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Hoogste standaarde. Veilig, netjies en gasvry.

Die eienaar is 'n tweede myl mens wat jou onmiddellik tuis en op jou gemak laat voel. Ons is bederf met sjokolade en beskuit by aankoms. Daar is oorgenoeg koffie en tee en die plunger staan reg vir diens. Die meubels is van die hoogste standaard. Die plek is bitter netjies. Die aandag aan detail is opvallend. Wat 'n heerlike 48 uur! Net 'n plesier om by Lekkerus te kon afpak. My vrou het die blomme opgemerk.

Trevor W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W

Alta's welcome and friendly service and attention to details was excellent.

The walk along the coast which was less than 5 minutes from Lekkerus and had excellent views of the Overstrand coast. Walked to Sandown Blues for breakfast which Alta recommended.

Hanlie P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Wens ons kon langer bly!

Die huisie het ons verwagtinge ver oortref. Dis baie luuks en gerieflik ingerig. Die gasvrou (Alta) doen ekstra moeite met pragtige blomme, sjokolade en tuisgebakte beskuit. Daar is ook koffie, tee en suiker en melk in die yskas. Ons het heerlik gebly en sou baie graag langer wou vertoef. Dankie Alta en Jannie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Guy M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy M

Warm hospitality, peaceful, safe haven that's close to everything.

We thoroughly enjoyed our stay! From the friendly phone-call received from Alta a few days before, to her warm reception and always available attitude - we felt secure that we were staying somewhere with a caring owner. Beds are comfortable, kitchen has everything you need and there is secure parking. The height (flat is above owner's garage) also gives you the chance to hear the sea and take photos of a Full Moon rise.

Seppie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seppie C

Lekker plek met baie goeie mense wat na ons gekyk het, altyd reggestaan om te help.

Ons het baie lekker gebly en sal weer teruggaan vir 'n wegbreek die keer. Was in Kleinmond vir werk en kon nie al die lekker goed doen nie, verblyf was ongelooflik en Alta het mooi na ons gekyk. Kan nie wag vir die volgende keer nie.

Ilse B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Heerlik gerus en gestap en die gasvryheid was uitstekend.

Woonstel pragtig skoon met tee koffie en beskuit! Alles wat nodig is!

Andriesa J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriesa J

Dit was wonderdelik, 10 sterre vir alles.

Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat net wil gaan rus. Die eienaars laat jou soos deel van die familie voel. Dit was net wonderlik.

Toni R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni R

We really enjoyed our stay.

Awesome accommodation. Hosts were the best we have had nothing to big or small to assist us. We would go again.

Anja K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja K

Rustig, lekker, awesome.

Ons het so lekker gebly, winter of somerweer, die spasie is perfek. Tannie Alta en oom Jannie is super oulike mense, en so tuis gevoel. Dankie vir 'n lekker rus-langnaweek.

Alwine F - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwine F

Dit was pragtig en gerieflik.

Dis netjies en gemaklik!

Shaun D - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D

Perfekte weegbreeknaweek.

Die eenheid is perfek om 'n naweek of vakansie by die see te geniet. Jy is ten volle privaat met 'n gerieflike braaiplek in Kleinmond se lekker klimaat. Die huis is ten volle toegerus met alles wat jy moontlik aan kan dink. Die eienares is verskriklik aangenaam en het verseker dat ons weer sal terugkom.

Pierre-henri Vermeulen V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre-henri Vermeulen V

Fantasties

Wat 'n aangename ervaring. Netjiese, skoon tuiste met net die nodige fasiliteite. Die eienaars is professioneel, baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om jou verblyf onvergeetlik en aangenaam te maak. Stapafstand van die see, veilige parkering en lekker privaat met 'n braai. Wat meer kan 'n mens voor vra? Ek sal beslis Lekkerus aanbeveel. Ons sal definitief gou weer 'n draai kom maak.

Bronwyn J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn J

Oulike plek.

Baie netjies, ruim, skoon. Als wat jy nodig het. Parkering net bietjie klein en jy sal nie 'n bakkie inkry nie.

Skye K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skye K

Our stay was thoroughly enjoyable!

Lekkerus is a beautiful apartment and is very well appointed. The kitchen has all of the required equipment for self catering and there are two lights that run on a separate electrical system, providing light during load-shedding. The apartment is beautifully decorated and is very comfortable. The bathroom is spacious and very clean! Alta is an amazing host who is welcoming, very organised and always goes the extra mile. We really enjoyed our stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was baie aangenaam!

Lekkerus is 'n pragtige woonstel en baie goed ingerig. Die kombuis het al die nodige toerusting vir selfsorg en daar is twee ligte wat op 'n aparte elektriese stelsel loop, wat lig bied tydens beurtkrag. Die woonstel is pragtig versier en is baie gemaklik. Die badkamer is ruim en baie skoon! Alta is 'n ongelooflike gasheer wat verwelkomend, baie georganiseerd is en altyd die ekstra myl loop. Ons het ons verblyf baie geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nazima S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazima S

Excellent accommodation.

The place has everything you need. We really enjoyed it. Will definitely book again.

Stienie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie D

Ongelooflik goed.

Baie aangename verblyf en is altyd soos familie behandel. Uitstekend!

Elzaan A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan A

Home away from home.

Lekkerus is beslis my nommer 1 vakansiehuis! Hartlike warm ontvangs vanaf eienaars. Huis was netjies en het alles bevat wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike gerieflike wegbreek.

Friedrich G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich G

Uitstekende verblyf.

Sulke wonderlike hartsmense. Baie dankie, Alta, vir julle hartlikheid. Ons het so tuis gevoel en kon ontspan en net ons verblyf geniet. So lekker gerus. Alles op sy plek so mooi en gemaklik toegerus. Veilig het ons beslis gevoel selfs die motor was veilig binne parkeer. Dankie vir die ekstras, kry dit nie altyd. Die heerlike vars beskuit was n riem onder die hart. Sal definitief weer kom kuier.

Marlise S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S

Een woord: fantasties!

Waarde vir geld. Skoon, netjies, gasvrou ontvang jou persoonlik met nodige reëlings. Sy maak gereed vir gaste met baie omgee. Plek het atmosfeer en nie net vakansieverblyf nie. Dierbare 2 eienaars.

Marlet B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlet B

Beste vakansieverblyf met 'n pragtige gasvrou en gasheer wat baie moeite doen met hul gaste.

Baie dankie vir die lekker kuier en al die ekstra moeite wat daar vir ons gedoen is. Ons kon net instap en ontspan met 'n beker koffie en heerlike beskuit. Sal vir seker 'n volgende vakansie weer gaan oorbly!

Marzelle R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle R

We had an awesome experience.

Lekkerus has the friendliest host and the accommodation was wonderful.

Ashley C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley C

Home away from home!

If you're looking for a quick getaway for you and your partner, don't look any further. Hands down the best and most affordable accommodation available in Kleinmond. Very clean and amazingly well equipped. With all the comforts needed to make it feel like a home away from home. Alta was a wonderful host! Thanks again for the warmth and hospitality. Definitely my new preferred place to stay, when in Kleinmond!

Maria K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K

Uitmuntend, baie lekker

Ons het op verskeie plekke gebly in Kleinmond. By Lekkerus was dit vreeslik lekker baie rustig ek sal enige tyd weer daar wil bly. Baie dankie aan die mense van Lekkerus.

Nikita S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita S

It was fantastic and the people was friendly and very nice.

I feel refreshed and the name fit the place. I had a lekkerus.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was fantasties en die mense was baie vriendelik en oulik.

Ek het verfris gevoel en die naam pas by die plek. Ek het 'n lekkerus gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gail S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S

Beautiful house to rest after a long week.

Alta the host is a friendly, warm person who helped us with everything. Thank you for your excellent hospitality. Lekkerus is indeed a place to rest.

Melinda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda H

Lovely and cozy.

Had everything we were looking for and the owners are so friendly and sweet. Nice and close to the beach. We would definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik en knus.

Het alles gehad wat ons gesoek het en die eienaars is so vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Magriet O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet O

Ruim, netjies en waarde vir geld.

Pragtige ruim eenheid met lieflike kamer, stort en badkamer. Absolute waarde vir geld en die gasvrou doen baie ekstra moeite. Ons het heerlik gebly en kan die eenheid 100% aanbeveel.

Hazel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel S

Uitstekende waarde vir geld.

Die woonstel was pynlik skoon en netjies. Baie goed toegerus. Alhoewel die eienaars nie tuis was nie was die telefoniese reëlings baie goed en baie vriendelik gewees. Die ontvangsreëlings met 'n buurvrou was ook baie vriendelik en voortreflik. Die akkommodasie is ook baie goed geleë ek sal dit met vrymoedigheid aanbeveel dit is puik.

Amanda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Netjies, vriendelike diens.

Met aankoms is ons baie vriendelik verwelkom en na plekkie geneem waar koffie en beskuit klaar regstaan. Plek baie netjies, skoon en ruim. Kan dit aanbeveel vir oud en jonk as jy stilte soek.

Estelle S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Hierdie ruim woonstel bied rustige en gemaklike verblyf naby die see.

Alta en Jannie het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die woonstel is pragtig, lig, besonder goed toegerus en heelwat groter as wat ons verwag het. Daar was goeie kwaliteit koffie, tee en heerlike beskuit, en vars melk in die yskas. Die woonstel is goed beveilig en bied ook parkeerplek agter 'n stewige sekuriteitshek. Die kuswandelpad is twee blokke ver, en die swemstrand, hawe en beste winkels en restourante is maklik bereikbaar. Ons sal graag weer wil gaan kuier!

Hewitt D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hewitt D

Die kans om te ontspan was tops!

Die eienaar was baie behulpsaam. Die veilige parkeerarea en toer deur die huis word waardeer. Die huis is ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Alles is netjies, skoon en op sy plek. Ons gaan definitief weer hierdie woning bespreek in die nabye toekoms.

Kisha V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisha V

Beach stay.

It was a perfectly clean and well-equipped little place. It’s in a quiet neighbourhood and walking distance from the beach and harbour. It’s also close to shops and restaurants. Perfect for a little peace and quiet breakaway.

Gavin C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin C

Baie netjiese en skoon plek.

Sal Lekkerus hoogs aanbeveel, plek is baie netjies en skoon. Baie vriendelike eienaar en die dame wat die sleutel vir ons voorsien het.

André E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André E

Ontspannend.

Alta en Jannie se gasvryheid was onverbeterlik. Ons sal hulle beslis weer besoek. En het nuwe vriende gemaak.

Alan S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S

Met all our expectations.

Great accommodation and very friendly helpful hosts.

Pierre K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre K

Uitstekend.

Ek het nie woorde nie, dit was net great. Baie, baie dankie.

Ada A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada A

Awesome, very friendly, services was outstanding.

The place was safe, neat, clean and most definitely worth it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome, baie vriendelik, diens was uitstekend.

Die plek was veilig, netjies, skoon en definitief die moeite werd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Surita D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D

Lekker rustige verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie goed ingerig en baie netjies. Die eienaar Alta was ook baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Danielle O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle O

Pragtig, netjies en baie gerieflik.

Het 'n wonderlike oornag gehad. Sal definitief weer gaan en aanbeveel. Eienaar baie vriendelik.

Quwin R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quwin R

Alles was net uitstekend, skoon woning.

Baie nice, sal weer gaan.

Donita O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donita O

Our holiday was totally awesome.

Our holiday was above our expectation, totally awesome.

Fabian B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian B

Die beste ooit!

Die eienaars is verskriklik gasvry en ek sal binnekort weer die plek besoek.

Shanique H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanique H

Humble, loving owners, makes you feel most welcome and very comfortable.

For time out and a nice quiet laid back weekend, perfect place. Everything is within reach. Lovely place, neat and tidy. Warm and welcome! Will definitely go again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nederige, liefdevolle eienaars, laat jou baie welkom en gemaklik voel.

Vir 'n af tydjie en 'n lekker stil, rustige naweek, perfekte plek. Alles is naby. Pragtige plek, netjies. Warm en verwelkomend! Sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chantal J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J

Rustigheid.

As jy 'n plek soek om net te rus, is Lekkerus 'n baie goeie keuse.

Tranchia C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tranchia C

Baie aangenaam.

Ons was baie hartlik ontvang, eenheid baie ruim en netjies toegerus. Gasvrye en vriendelike mense, sal beslis weer gaan en sal beslis aanbeveel.

Elrien S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S

Rustige verblyf naby die see.

Ek het heerlik gebly by die Hougaards - baie vriendelike gashere! Die woonstel is pragtig, netjies en privaat, met absoluut alles wat mens nodig het - en daarby baie koffie en beskuit. Ek sal definitief weer daar gaan bly, net langer volgende keer!

Ilja K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilja K

Dit was regtig waar bitter baie lekker gewees om daar te bly.

Het baie verwelkom gevoel en die gasvryheid was oorweldig. Sal definitief weer soontoe gaan.

Alwine S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwine S

Pragtige woonstel met gasvryheid wat mens sommer baie tuis laat voel.

Eienaars het ons baie op ons gemak laat voel met hulle omgee en gasvryheid. Die woonstel is pragtig, modern, skoon, netjies en nog soveel meer. Ek sal enige iemand aanbeveel om hier te bly en om hierdie twee pragtige mense te ontmoet wat sommer deel word van 'n mens se lewe.

Ashley M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M

Rustigheid, gepaard met fantastiese mense.

Dit was ons eerste keer dat ons tuisgegaan het in Kleinmond. Die plek was ruim, baie netjies, en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Alta an Jan was baie behulpsaam, en het ons van fantastiese plekke vertel om te besoek in die area. Daar's die wandelpaadjie langs die strand, Suidwes biltong in die hoofstraat, pikkewyne by Bettysbaai se kant, asook 'n versameling van spyskaarte wat Alta versamel het, met amazing plekke om by te eet. Sy't ons ook voorsien van heerlike, tuisgemaakte beskuit. Ons sal definitief nie omgee om weer hier te kan bly nie.

Dwight L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dwight L

Very relaxing.

Very nice and cosy, just such a lovely place & awesome hosts.

Rupert V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert V

Thou short stay it was very relaxing and small treats was amazing.

Would definitely consider longer stay to explore the seaside ventures. Your warm hospitality meant a lot and the apartment gave that cosy effect which attributes to calmness.

Mr Andries J D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mr Andries J D

Great, heerlik, puik ingerig, eienaar baie betrokke.

Wat 'n ongelooflike gastehuis. Puik ingerig. Sal volgende keer baie langer wil bly. Dié plekkie is voortaan my enigste blyplek in Kleinmond. Baie dankie vir die voorreg.

Philip I - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip I

Lekkerus surprised us with a warm, thoughtful atmosphere.

We were made to feel incredibly welcome. Our hosts were thoughtful and caring. Our young daughter especially felt at home and has found a new favourite place in the world to visit. We will definitely be returning.

Hugh A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh A

Dit is rustig en bied 'n goeie rusplek.

Ons het Lekkerus geniet. Dit is netjies en skoon, en op geen stadium het ons onwelkom gevoel nie. Ek beveel dit graag aan.

Jeneke B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeneke B

Rustig.

Was wonderlik en naby winkelsentrums geleë en ons het baie veilig gevoel.

Nicole T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T

Amazing

Had an amazing time at lekkerus! Everything is in place and so neat and tidy. Really recommend it if one wants to unwind and just relax! Will definitely visit again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik

Het 'n wonderlike tyd gehad by Lekkerus! Alles is op sy plek en so netjies. Raai dit regtig aan as jy wil ontspan! Sal beslis weer besoek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Diane B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B

Fantasties!

Lekkerus is presies soos wat sy naam sê - Lekker rus. Die woonstelletjie is baie, baie netjies en gerieflik. Daar was soveel bederf-goedjies vir ons - ons het so spesiaal gevoel. Dit is ook stapafstand van die see en 'n lieflike wandelpaadjie tot by winkels en eetplekkies. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en laat jou so welkom voel. Ek sal beslis hierdie plekkie aanbeveel en sal vir seker weer soontoe gaan.

Pieter N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Baie lekker geslaap en gebly!

Ons het met 'n swaar hart gepak. Ons wou nie gaan nie, want ons het so lekker gebly in Lekkerus. Alles wat ons nodig gehad het, en Alta en Jannie was net te bly om ons te help met enige iets anders. Ons kom weer.

Gavin J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J

Ons gashere is fantasties en het ons verblyf 'n plesier gemaak met hul ontferming oor ons.

Die plek is volledig uitgerus en het geen tekort aan gemak en gerief nie. Die buurt is stil en gepas vir ontspanning.

Roshande F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshande F

Fantasmagories.

Ons was baie beïndruk met die ontvangs en verblyf. Dit het al my verwagtinge en meer oortref. Dankie aan tannie Alta wat ons so tuis laat voel het, en die beskuitjies - hemels!

Lindi L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Wonderlike plekkie, lieflike mense.

Ons het ons aand by Lekkerus baie geniet. Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons so tuis as moontlik te laat voel. Die tuisgemaakte beskuit en ook sjokoladetjies in die kamer was dierbaar. Ons sal hulle vir enigeen aanbeveel. Weereens dankie!

Denise L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L

Ons was hartlik ontvang en die blyplek was baie netjies.

Lekkerus is baie naby die strand en ons het elke dag lang roetes gaan stap tussen die fynbos en rotse langs die see. Alta Hougaard was baie vriendelik en het ons ingelig oor al die moontlike eetplekke, staproetes en ander besienswaardighede in die omgewing. Ek sal definitief weer van Lekkerus gebruik maak as ons in die Kleinmond-omgewing is.

Jeremy V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy V

Gerieflik, skoon en uitstekende gasvryheid.

Ek vermoed Lekkerus met die persoonlike gasvryheid van Alta en haar man is die beste verblyf in Kleinmond. Ek sal moeite doen om weer van hierdie geleentheid gebruik te maak.

Lesley-ann R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann R

Beste verblyf.

Lekkerus is die perfekte wegbreek vir enige mens. Die eiernaars is so verwelkomend en gasvry jy voel onmiddelik tuis en gemaklik. Die woonstel is baie netjies maar tog intiem. Die plekkie is toegerus met alles en nog meer. Sonder twyfel sal ek dit aanbeveel vir n wegbreek.

Aletta D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta D

Pragtige, moderne plek waar 'n mens net kan ontspan.

Deur en deur die moeite werd om Lekkerus te besoek. Alles is pragtig netjies en niks is te veel moeite vir Alta en Hennie nie. Hulle gaan uit hul pad om jou verblyf so lekker en rustig as moontlik te maak. 'n Mens voel sommer tuis met die intrapslag. Sal beslis die plek aanbeveel.

Marianne S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S

Gasvry en vriendelike eienaars, en 'n skoon en netjiese woonstel.

Die eienaars, tannie Alta en oom Jan, het regtig uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam en lekker as moontlik te maak! Hulle is gasvry en vriendelik, en die woonstel is skoon, netjies, en toegerus met alles wat jy sal benodig.

Caroline C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C

Fantastiese akkommodasie met 'n huislike atmosfeer.

Die akkommodasie is baie gemaklik en het al die geriewe wat jy nodig het vir 'n sorgvrye verblyf. Dankie aan Alta en Jan vir u vriendelikheid en gasvryheid. Sal beslis weer kom!

Petro R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

Dis nou 5-ster-verblyf met Kleinmond gasvryheid!

Kleinmond het ons harte gesteel en dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan ons wonderlike gasvrou wat ons hartlik ontvang het. Hierdie dakwoonstel nooi jou uit om onbepaald daar in te trek. Wat 'n pragtige, gerieflike woonstel met die mooiste uitsig. Slaap gerus in Kleinmond oor net om hierdie luukse te kan geniet by Jannie en Alta.

Isabel L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Uitstekend!

Sjoe, het ons nou lekker gerus by Lekkerus. Die plekkie was so netjies en het aan meer as ons behoeftes voldoen. Jannie en Alta was vriendelik en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Ons sal Lekkerus aanbeveel vir enige iemand wat Kleinmond besoek.Die plekkie is sentraal geleë en in 'n veilige omgewing. Ons hoop om sommer gou weer by Lekkerus tuis te gaan.

Rykie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie R

Dit was ongelooflik heerlik!

Ons verblyf in Kleinmond in Jannie en Alta se mooi plekkie was regtig heerlik en kan enige tyd aanbeveel word vir enige een. Die plekkie is so smaakvol, netjies en ten volle toegerus (met choccies en beskuit en al). Jannie en Alta (asook Annerie wat 'n tydjie wat Alta-hul weg was, ingestaan het) is die aangenaamste mense met wie enigeen 'n pad kan stap en 'n vriendskap kan bou. Baie dankie julle vir heerlike 2 weke in julle mooi plekkie.

Louis M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Lekkerus was 'n uiters aangename ervaring en ons gaan dit sommer 'n jaarlikse instelling maak.

Jan en Alta het uit hul pad gegaan om die naweek vir ons lekker in te rig. Ons reis met ons 5 maande oue babatjie. Hulle het kompleet 'n kot opgedra en die ook van skoon beddegoed voorsien. Die woonstel was pynlik netjies en is pragtig uiteengesit. Ek kon my voertuig veilig agter die hek intrek. Hulle is werklik trots op hul eiendom en hierdie woonstel bied uitstekende waarde vir geld. Ons maak beslis weer 'n kuiertjie daarso.

Adele W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Gasvry en vriendelike diens.

Uitstekende waarde vir geld. Gasvry en vriendelik. Beslis aan te beveel.

Philip F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Fantasties. Alles wat jy nodig het. Home away from home.

Eienaars hanteer jou met respek. Nee wat, mal oor die plek. Sal beslis weer gaan.

Amber S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber S

Dit was 'n baie rustige omgewing en ons verblyf was werd dit, die plekkie was baie baie netjies ingerig. Ons sal beslis weer kuier.

Dit is ongelooflik mooi en die plekkie het alles wat 'n gas nodig het. Ons het beslis nie so baie verwag nie vir die betaling. Ons sal beslis in die toekoms weer kuier.

Paul N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N

Heerlike, rustige verblyf met gasvrye behandeling en agtermekaar administrasie sonder enige onaangename konnotasies.

Veilige parkering is beskikbaar gestel en daar was hulp met die bagasie. 'n Begeleide toer deur die huis bring die besoeker dadelik op hoogte met al die geriewe soos TV, leefareas, kombuis, slaapkamer en badkamer. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Winkels en restaurante is loopafstand hiervandaan. Dieselfde geld vir die staproete langs die see. Al die meubels is van 'n hoë standaard. Goeie beligting in die aand maak beweging buite en langs trappe veilig en trappe is heel gemaklik met veilige relings. Leesstof oor die omgewing en ander onderwerpe is beskikbaar in koffieboek-formaat.

Wilna C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna C

Baie aangenaam, foto's is verteenwoordigend van wat jy kry.

Goed toegerus, baie netjies. Sal graag weer daar wil tuisgaan vir langer tydperk.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 140, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMmI5NzFmLWQ3MzItNDBkZi1iZTk0LWY4NmFlN2IyZDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 118 5 1 5 140 Second Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.343254 19.020945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang