Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerus

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 140, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lekkerus is 'n selfsorgwoonstel in Kleinmond, 'n bekoorlike kusdorpie in die Overberg. Die woonstel is slegs 170 m vanaf die strand, en net sowat 1,6 km vanaf Kleinmond se swemstrand.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kamer het 'n dubbelbed, dakwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n oopplan-leefarea waar nog 'n enkelbed staan.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, stomer, broodrooster, eetgerei en breekware. In die leefarea is daar 'n TV met 'n DVD-speler asook DStv Premium. Buiten die enkelbed, is daar ook 'n gemaklike rusbank, drie gemakstoele en 'n eetarea met 'n etenstafel en 4 stoele. 'n Skuifdeur lei na die balkon met 'n losstaande braai, tafel en gemakstoele. Daar is veilige parkering vir 'n motor. Die verblyf word nie deur berutkrag geraak nie en WiFi is beskikbaar.

Let asseblief op dat die eienaars op dieselfde perseel bly.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dawid M
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte, gemaklik en veilig. Jannie en Alta het ons hartlik ontvang en die werkinge van alles gewys. Daar is bederfies (elkeen sal maar moet hier kom b...
Sien meer
Sep 2024
Lize W
Saam met lewensmaat
5.0
Vakansie vir die siel! Dit was voorwaar salig - rustig en stil - alles wat mens nodig het, is beskikbaar vir selfsorg. Fyn afronding met 'n sjokolade ...
Sien meer
Aug 2024
Erika N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus in Kleinmond. Ons het baie lekker gebly, Lekkerus is naby aan die see geleë en baie veilig. Die eienaars is baie vriendelik, mens voel re...
Sien meer
Mrt 2024
Anthony A
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasheer was baie vriendelik. Die blyplek was baie netjies en skoon. Ons het ons tyd baie geniet.
Feb 2024
Barry D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and spacious. Place is spacious and can easily accommodate a family of 4. Has all the amenities that you need for a self-cate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 154

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tweedelaan 140, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 140, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMmI5NzFmLWQ3MzItNDBkZi1iZTk0LWY4NmFlN2IyZDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 118 5 1 5 140 Second Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.343254 19.020945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang