Lemoenkloof Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Family Unit 1
-
Selfsorg.
Daar is hout, ys en braaipakkies beskikbaar wat by die bestuurder aangekoop kan word.
Daar word slegs beperkte komplimentêre items soos tee, koffie, suiker, melk, toiletpapier, seep, vuuraanstekers en vuurhoutjies voorsien.
Skoonmaakdienste binnenshuis slegs op aanvraag. Braaiers en buite-areas word daagliks skoongemaak. - Family Unit 2
-
Selfsorg.
Daar is hout, ys en braaipakkies beskikbaar wat by die bestuurder aangekoop kan word.
Daar word slegs beperkte komplimentêre items soos tee, koffie, suiker, melk, toiletpapier, seep, vuuraanstekers en vuurhoutjies voorsien.
Skoonmaakdienste binnenshuis slegs op aanvraag. Braaiers en buite-areas word daagliks skoongemaak. - Family Unit 3
-
Selfsorg.
Daar is hout, ys en braaipakkies beskikbaar wat by die bestuurder aangekoop kan word.
Daar word slegs beperkte komplimentêre items soos tee, koffie, suiker, melk, toiletpapier, seep, vuuraanstekers en vuurhoutjies voorsien.
Skoonmaakdienste binnenshuis slegs op aanvraag. Braaiers en buite-areas word daagliks skoongemaak. - Unit 5
-
Selfsorg.
Daar is hout, ys en braaipakkies beskikbaar wat by die bestuurder aangekoop kan word.
Daar word slegs beperkte komplimentêre items soos tee, koffie, suiker, melk, toiletpapier, seep, vuuraanstekers en vuurhoutjies voorsien.
Skoonmaakdienste binnenshuis slegs op aanvraag. Braaiers en buite-areas word daagliks skoongemaak. - Unit 4
-
Selfsorg.
Daar is hout, ys en braaipakkies beskikbaar wat by die bestuurder aangekoop kan word.
Daar word slegs beperkte komplimentêre items soos tee, koffie, suiker, melk, toiletpapier, seep, vuuraanstekers en vuurhoutjies voorsien.
Skoonmaakdienste binnenshuis slegs op aanvraag. Braaiers en buite-areas word daagliks skoongemaak.
Huisreëls
Inklok eers vanaf 14:00.
Uitklok om 10:00.
Wees asb. bedagsaam in terme van geraas, om klagtes te vermy.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Moet asb nie toerusting soos stowe, verwarmers of lugversorging aan los as die perseel verlaat word nie.
Wasgoeddienste is nie beskikbaar nie.
Skoonmaak binnenshuis tydens langer verblyf word slegs op aanvraag verskaf, buite-areas, gemeenskaplike braai-area en braaiers word daagliks skoongemaak.
Rook binnenshuis is streng verbode. Daar is rookareas beskikbaar voor elke eenheid.
Gaste mag nie op die beddens eet of drink nie.
Meld asb. enige tekorte of stukkende toerusting aan.
Daar sal addisionele kostes verbonde wees aan toerusting of eiendom wat deur gaste beskadig word of vermis raak tydens verblyf. Eerlikheid vanaf gaste word verwag en daarom vra die bestuurders dat gaste enige breekskade aanmeld voor vertrek.
Elke eenheid word noukeurig deurgegaan voor gaste se aankoms om te verseker dat alles in orde is.
Slegs die aantal gaste waarvoor bespreek is word toegelaat, slegs met vooraf toestemming kan ander reëlings getref word.
Enige addisionele inligting of reëls is in elke eenheid beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Lemoenkloof N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang