Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemoenkloof Farm

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lemoenkloof N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lemoenkloof Farm bied selfsorgplaasverblyf op 'n wynplaas 4 km vanaf Klawer. Daar is 3 Gesinseenhede en 2 losstaande eenhede vir paartjies of enkelreisigers.

Elke eenheid het 'n TV, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging. Eenheid 1 tot 3 het elk 'n privaat ingang wat lei na 'n stoep met direkte toegang tot die gemeenskaplike buitekombuis en braai-area. Slegs gesinseenheid 1 en 2 het kombuisies. Eenheid 3 het geen kombuis nie, maar gaste kan die gemeenskaplike buitekombuis en braai-area gebruik.

Eenheid 4 is 'n losstaande eenheid met 'n goed toegeruste kombuisie, losstaande braaigeriewe en 'n tuinstel voor die eenheid met 'n pragtige uitsig oor die tuin.

Eenheid 5 is heeltemal privaat en apart van die ander eenhede, met sy eie ingangshek en parkeerplek. Hierdie eenheid het ingeboude braaigeriewe op die stoep en die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis.

Daar is 'n groot braai-area met 'n tafel vir 8 gaste, losstaande braaiers en vuurmaakhout te koop op die perseel. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die plaas grens aan Klawer Wynkelder met bekroonde Birdfield-wyne. Hier kan gaste ontspan en die vreedsame omgewing en landelike leefstyl geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 366 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theresa S
Saam met vriende
5.0
Lekker, rustig, gemaklik. Skoon, netjies en het aan elke verwagting voldoen.
Sep 2024
Paul J
Saam met vriende
5.0
Restful. My stay was great; I enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat nodig is. Pragtige blyplek tussen die wingerde.
Sep 2024
Laetitia C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik oornag by Lemoenkloof. Pragtige ligging. Hulle gasteplaas het nog. Dit was 'n netjiese, veilige en goed toegeruste rusplek vir op pad ...
Sien meer
Sep 2024
Abraham V
Saam met vriende
5.0
Skoon, gerieflik en aangename plek. Baie lekker gebly en gebraai. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly om blomme te gaan kyk.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lezelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 366

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plaas Lemoenkloof N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemoenkloof Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klawer Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lemoenkloof N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjsyQ4Zl41zb0XLpVPzGYgvTzdBJypQkdpxjvXpmTmPXpWsHOj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 366 5 1 5 Lemoenkloof Farm N7 Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.799805377828 18.621458933195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang