Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leonahof 1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Leonahof 1
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sandra D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Baie lekker!

Ons het heerlik gebly! Die blyplek is werklik baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Dit is baie netjies en skoon en die ligging is perfek. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Gerrit S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Fantastiese vakansie by die see.

Goed ingerigte eenheid met alles wat jy benodig. Hoor, sien en ruik die see elke dag en geniet 'n lekker braai op die stoep. Ons beste seevakansie nog.

Elaine K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K

Uitstekende kommunikasie en waarde vir geld.

Vriendelike, effektiewe diens. Beslis die geld werd. Skoon, netjies en gerieflik.

Anel H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel H

Gerieflik, perfekte ligging!

Eenheid is goed toegerus en netjies. Alles skoon met aankoms. Perfek geleë reg oorkant die swemstrand. Sal beslis aanbeveel.

Nagm A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nagm A

Always enjoy it.

Location, spacious.

Donrico C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Donrico C

Baie gerieflik, toeganklik, rustige verblyf met perfekte ligging vir 'n see-uitsig.

Die woonstel het alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek-naweek. Mooi-uitsig en maklike toegang tot die strand. Ons het die naweek daar baie geniet. Nie dat dit noodsaaklik is nie, maar komplimentêre koffie en tee sal lekker gewees het, ons moes maar die oggend die nodige gaan aankoop.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonahof, Raleigh-straat 1, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c8547665d97de632f865052607054becd4a9c1c49258ddb075e2ebc6bb948fbce10f28d32c375b4b61dfa306dd63a9c7490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Leona Hof 1 Raleigh Street 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.10628441399 18.818825895701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang