Leopard Mountain Safari Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manyoni Privaat Wildreservaat, 61 km van Hluhluwe af, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R10 030 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Leopard Mountain Safari Lodge is ’n Groot 5-lodge wat deur 'n familie bestuur word in die Manyoni Privaat Wildreservaat wat sowat 23 500 hektaar groot is. Dit bied vrede en rustigheid met vriendelike gasvryheid. Die lodge bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Zoeloeland, van die rivier af tot by die Lebombo-berge in die verte.
Verblyf word in 9 luukse klipsuites gebied. Elke goed ingerigte suite het 'n hangmat, buitestort en ’n privaat plonspoel op die klipheuwels met ’n uitsig oor die rivier. Die gesogte sjef sal aanloklike fynproewerskosse voorberei gepaard met 'n bottel wyn uit die wynkelder wat al vele toekennings ontvang het.
Die Groot 5 Safari-rit neem gaste deur die ongerepte bosveld en kronkelende riviere wat deur die inheemse woud loop, ’n voëlkykersparadys. Die begeleide stapsafari's bied ’n intieme ervaring met die Afrika-bosveld, die Groot 5 en plekke wat nie met voertuie bereik kan word nie.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Manyoni Privaat Wildreservaat, 61 km van Hluhluwe af, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Leopard Mountain Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Olifantkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manyoni Privaat Wildreservaat, 61 km van Hluhluwe af, 3960, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang