Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Bend Bush Lodge

Lodge
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Superior Lodge-kamers
Vanaf R19 800
R19 800 R14 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort. Alle kamers het gratis WiFi, 'n tee- en koffieskinkbord en 'n stoep met sitplek met 'n uitsig oor die swembadarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alles is ingesluit.

Huisreëls

Retoervervoer vanaf die Blue Canyon Privaat Wildreservaat-ingangshek of Hoedspruit-lughawe na die Leopard's Bend Bush Lodge moet voor aankoms gereël word. Oordragte is onderhewig aan beskikbaarheid.
Gaste word by die hoofhek opgelaai en 25 minute per wildrit na die lodge vervoer. Stel asb. die lodge in kennis van enige laat aankomstye.
Neem asb. kennis dat die selfoonopvangs beperk is, WiFi en WhatsApp-oproepe is beskikbaar.
Gaste moet asb. laat weet of hulle 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens in die kamer benodig.
Die Leopard's Bend Bush Lodge aanvaar nie kinders onder die ouderdom van 12 jaar nie. Kinders ouer as 12 word as volwassenes beskou en betaal volwasse tariewe.
Die volle betaling word 60 dae voor aankoms vereis.
Spa-behandelings moet vooraf bespreek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R18 000
R18 000 R13 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leopard's Bend Nush Lodge, R40, Blue Canyon Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68877ac931e4a5dc320a27946eff6a81e2855a59baec014307505ec684c4d18de3bd91d13fef7a8c94b1574ab0c41ebdc037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R18 000 nouVanaf R13 500 per nag, vir 2 mense Leopard’s Bend Bush Lodge, R40 Blue Canyon Private Game Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.483417 30.981145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang