Leopard's Bend Bush Lodge
Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2024 tot 30 Jun 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leopard's Bend Nush Lodge, R40, Blue Canyon Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R18 000R9 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leopard's Bend Bush Lodge is 'n privaat, sonkrag-aangedrewe, rustieke dog luukse boslodge op die Blue Canyon Private Wildreservaat en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Dit is net buite Hoedspruit geleë en is die perfekte opsie vir 'n romantiese wegbreek.
Hierdie lodge word deur Keniaanse heinings omring en bied verblyf in 5 Superior Lodge-kamers. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort. Alle kamers het gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord.
Buite elke kamer is 'n privaat stoep met sitplek vanwaar gaste die bosveld kan geniet. Verder is daar 'n swembad, groot dek met sitareas in die son en privaat wegbreekareas. Hierdie verblyf bied ook twee keer per dag uitsonderlike wildrit-ervarings.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Leopard's Bend Nush Lodge, R40, Blue Canyon Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leopard's Bend Nush Lodge, R40, Blue Canyon Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang