Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Valley Guest Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 90 resensies vir Leopard's Valley Guest Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Shaun V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V

Fantastic place.

Great place for a quick overnight stay or as a base for a longer stay to explore.

Liza N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N

Sal definitief weer daar slaap.

Fantastiese oorslaapplek. Baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie.

Elane V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane V

Uitstekend

Een van die beste oornagfasiliteite waar ons nog by tuis was. Kevin het ons met groot entoesiasme ontvang en werklik laat tuis voel. Nooit weer hoef ons te twyfel oor 'n goeie en lekker slaapplekkie nie.

Marizanne P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne P

Goeie waarde vir geld.

Pragtige plek. Eienaars is baie vriendelik. Kan beslis die Leopard's Valley vir enige persoon aanbeveel.

Juvan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juvan M

Amazing.

It was truly amazing. The hosts were very welcoming and in such good spirits. Tranquility was at its best. We are definitely going back there.

Melody M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody M

Uitstekende gasheer, pragtige tuin, lekker gebraai. Wonderlik gebly.

Pragtige ruim kamer, baie netjies versier, gehalte uit die boonste rakke!

Yolande S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Gemaklik en skoon.

Goed ingerigte, gemaklike verblyf. Veilige parkering vir voertuig en sleepwa/karavaan.

Sonja D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Lekker vir oornag bly as jy ver reis. Sagte bed met lekker kussings.

Dit was maklik om die plekkie te kry. Die ontvangs was vinnig en vriendelik. Kamer was mooi netjies en skoon. Die dekor is pragtig en huislik. Naby aan winkels en eetplekke. Genoegsame en veilige parkering.

Nicola V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Veilige ligging en 'n goeie keuse vir oornag indien mens ver het om te reis.

Ons is met regte Karoo gasvryheid ontvang! Veilige parkering was 'n bonus aangesien ons voertuig tot boordens toe volgepak was. Goed geplaas naby aan die hoofstraat maar ons het geen verkeer gehoor nie. Ferm matras het vir seker gemaak dat ons lekker geslaap het en goed kon uitrus.

Colleen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

Goeie waarde vir geld.

Ruim plek met 'n mooi groot grasperk.

Monique J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Great after a long drive.

Our stay was short but the accommodation was perfect after a long drive. Very clean and perfect for our large group. Would have loved more time to explore the surroundings.

Werner G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Daar bestaan steeds menslikheid.

Ons het baie lekker gebly en die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer nadat ons voertuig onklaar geraak het.

Etienne L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne L

Lekker.

Baie lekker gebly. Goeie ligging en veilig.

Annatjie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie M

Veilige en gerieflike verblyf.

Veilige verblyf wat goed ingerig en versorg is. Gasheer kon nodige inligting verskaf om restaurantkeuses te maak.

Ignet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ignet V

Lekker gebly, netjies en skoon. Kevin baie vriendelik. Ons kon vroeër inboek.

Goeie bekostigbare verblyf.

Irma M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M

Very pleasant.

Very restful stopover, near quaint area of the town. Lovely host.

Este J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este J

Uitstekend!

Puik! Kan miskien net meer DSTV-kanale aanbring - verder puik!

Norma V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma V

Lekker verblyf.

Uitstekende verblyf oppad na vakansieverblyf.

Ina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Lekker atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, baie welkom gevoel. Dit was ons derde keer dat ons daar oornag het. Baie gerieflike kamers, kombuise en braaiplek. Veilige parkering. Ek kan dit aanbeveel.

Helena G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Weereens 'n baie lekker ondervinding.

Baie hartlik ontvang deur ons gasheer, Kevin. Verstommrnd dat hy ons onthou het vanaf ons laaste kuier daar. Alles wat nodig is, is in die woonstelletjie en die beste is die goeie gehalte koffie wat voorsien word. Baie dankie, definitief ons oornagkeuse in Graaff-Reinet. Stil en rustig.

Debra R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra R

Perfek! Die oorslaapplek vir ons!

Veilige parkering. Veiligheidshek by voordeur! Netjies en skoon! Smaakvol gemeubileer! Vriendelike, behulpsame gasheer! Sal weer en weer hier oorslaap!

Bradley H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley H

Pleasant stay.

The owner was very helpful when arriving and also gave advice on attractions around the area.

Antoinette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Rusting en heerlike ruim slaapplekke.

Die website moet slaapplekke se info opdateer. Hierdie plek se nommers het verander.

Sulette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette S

Baie gemaklik and ruim kamers.

Sien sterre.

Helena G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Rustig, aangenaam.

Dit was baie aangenaam om te oornag in so 'n rustige omgewing. Ons is baie baie vriendelik ontvang. Die huisie is toegerus met net mooi alles wat 'n mens nodig het. Dit was heerlik om tot laataand buite onder die pragtige groot peperbome te kuier.

Travellingtee : - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travellingtee :

Comfortable.

Friendly host with good communication! We had a peaceful night's rest.

Gunther S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gunther S

Great overnight stop.

It was well worth the money for the safety and comfort provided.

Wilna V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Veilige, skoon en gerieflike verblyf.

Die Leopard's Valley Guest Cottages het alles wat mens nodig het en is perfek geleë. Die verblyf is skoon en netjies en daar is 'n lekker braai-area.

Mariele V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariele V

Dit was lekker.

Dit was 'n aangenaam.

Chris L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Baie aangenaam.

Tot 'n kat wat ons verwelkom het.

Jeanne D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

A good base to stay while exploring the Kamdebo.

We loved this unit. Unpretentious, well stocked, and a feeling that much thought and care had gone into the décor maintaining an old school atmosphere while supplying all the comforts needed by travel weary guests. A warm welcome and friendly welcome by Kevin.

Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V

Warm geluk.

Het heerlik gebly. Was warm en hartlik ontvang. Baie dankie.

Louise L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Lekker gebly, al was dit vir net werk.

Lekker buitebraai en kon ontspan na werk.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Uys T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys T

Ruim en netjies op 'n mooi erf.

Daar is plek vir 'n braai in die buitelug.

Cecilia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Ons het baie lekker geslaap, die plek is baie netjies met alles wat 'n mens benodig.

Goeie beddens en als van goeie gehalte.

Lizelle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Oulike oorslaapplek.

Lekker spasie en oulike woonsteleenhede met braaigeriewe. Ons het lekker daar gebly met ons honde en familie.

Dawie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P

Voldoen aan ons behoeftes.

Bietjie warm as Eskom besluit om krag af te skakel en waaier stop.

Jeanette G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Netjies en ruim.

Gasvry, gerieflik, netjies en skoon. Ruim genoeg vir 'n gesin. Groot genoeg parkering vir groot waentjies.

Rochelle A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle A

Dis ons tweede keer dat ons hier bly en dit was baie lekker.

Beddens was gemaklik en bonus was ek kon my hond saam vat!

Willem B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Heelike en puik oornagplek.

Alles was netjies en skoon. Eienaar baie vriendelik en alle geriewe beskikbaar.

Beverley M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M

Neat comfortable stopover.

A pleasant, neat, comfortable and safe stopover in a very pretty town with enough tourist attractions for visitors. We were welcomed by the owner upon arrival. Unfortunately, due to the really wet weather (although rain is always welcome in the Karoo), we were unable to explore Graaff Reinet more.

Celest P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest P

Gerieflik, veilig, netjies - alles wat ek nodig gehad het.

Die plek met die sagste handdoeke! Ek het baie lekker gebly, veilig gevoel. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Marie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Lekker oornagplek.

Ek reis een of twee keer per jaar tussen L'Agulhas en Gauteng. Graaf-Reinet is my verkose oornagplek op pad terug. Die keer het ek by Leopard's Valley Guest Cottages oorgebly. Ek is baie vriendelik ontvang en my kamer is dadelik aangewys. Ek het baie lekker gebly in 'n stil omgewing en veilig parkeerplek gehad vir my motor ook. Dankie, ek sal weer kom.

Andre L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Awesome plek om te bly.

Awesome en baie vriendelike mense wat my gehuisves het.

Sophia O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia O

Mooi, rustige tuin en atmosfeer.

Vriendelik ontvang deur die eienaar. Eenheid is netjies en skoon. Die een bed kraak. Die stortkop is nogal laag. Sal 'n tafeltjie in die badkamer voorstel waar mens jou goed kan neersit. Die ketel werk nie lekker nie. Vat baie lank om te kook het aanvanklik gedink dit is dalk stukkend. Lieflike tuin en het lekker daar oorgeslaap. Veilige parkeerplek maar daar is nie afdakke nie.

Robin G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin G

Good for an overnight stay.

Although on the small side for 3 people, the room was clean and served its purpose for us as a place to sleep. Everything is clean and the garden is nice to sit in to relax. Bathroom could use an upgrade. Ample parking behind secure perimeter. Thanks for the stay.

Ina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V

Baie gerieflike kamer.

Heerlik geslaap en onder die mooi, groot boom gekuier. Kombuis is baie goed toegerus.

John T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T

A comfortable 2 night stop on the way to Cape Town.

Cottage no. 3 had all the necessities for our stay. The manager was extremely helpful as we had car trouble and arrived late, and needed local information to acquire a tyre. The stay was very pleasant.

Sue S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue S

Convenient overnight stop.

Could walk to restaurants.

Colin H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H

Aangenaam verras gewees.

Baie goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Lisa B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B

Pleasant stay.

We had a comfortable pleasant stay. We enjoyed the outdoor seating area. Kevin is a friendly host and knowledgeable about the area.

Hannes C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C

Skoon en waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Di eenheid was netjies voorberei en alles was mooi skoon. Ons het baie gemaklik oorgebly. Enkele items waaraan aandag gegee kan word: 1. Kleinere instandhouding. 2. Elektriese proppe in die kombuis.

Danie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Baie vriendelik ontvang deur Kevin en welkom laat voel. Kamer gerieflik en skoon.

'n Probleem met die stortpype is vinnig deur Kevin opgelos.

Mathilda E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mathilda E

Te duur vir wat jy kry.

Die eenheid was skoon en netjies, maar was bietjie te duur vir wat mens kry. Die handdoeke was bietjie uitgerafel. Linne was skoon en netjies. Ons het betaal vir 4 mense, maar die een bed is 'n sleeper couch met 'n staal pyp in die middel, mens kon nie daarop slaap nie. Net 'n bietjie TLC nodig, of verlaag net die prys.

Jeanette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanette D

Teleurgesteld. Werklikheid anders as foto's op webtuiste.

Ons huisie was oud en vervalle en nie baie skoon nie.

Cecilia R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cecilia R

Bietjie ongerieflik - kamer baie klein.

Plek kan doen met instandhouding. Stortkop en krane vreeslik vuil en aangepak, watertoevoer pateties. Stort se uitlaat verstop, so water loop nie uit nie. Kragpunt is totaal oorlaai. Buite houttuinmeubels glad nie bruikbaaar a.g.v. verf wat afdop. Geen lugversorgers nie en TV baie klein. Handdoekreling se een skroef het uitgeval toe ons die handdoek wou ophang.

Nicola B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

'n Goeie oornag stop tussen JHB en Mosselbaai

Ons (en ons 2 border collies) was vriendelik verwelkom. Die kamer het als wat mens nodig het en daar is lekker plek vir die honde om rond te hardloop en snuffel. Daar was ook plek vir ons om vleis in 'n vrieskas te bêre oornag. Die mure is ongelukkig bietjie dun en ons bure het tot laat aand gekuier, so ons het bietjie sleg geslaap.

Leopard's Valley Guest Cottages se terugvoer

I’m terribly sorry to hear that our other guests kept you up. My sincerest apologies.
Otherwise, I’m glad to hear that you had a good stay with us, and do hope that you had a safe trip.

Leopard's Valley Guest Cottages
Albert P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert P

Baie netjies en waarde vir geld.

Het baie lekker geslaap die kamer was groot goed uitgelê en mooi skoon . Baie vriendelike verwelkoming.

Johann K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K

Lekker gekuier, alles was reg!

Lekker stil en tog sentrale ligging! Vriendelike ontvangs by 'n kompleks met mooi versorgde eenhede. Goeie verblyf!

Kosie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M

Netjiese eenheid met alles wat 'n mens nodig het met ruim, veilige parkering.

Kevin het ons vriendelik ontvang en ons laat tuis voel. Die eenheid is netjies en 'n gerieflike oornagfasiliteit.

Johan T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan T

Netjies. vir 'n oornagplek vir reisiger.

Veilig, vriendelik en skoon.

Stephen S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Great overnight stop for people with pets.

We selected Leopards Valley cottages as our overnight stop from PTA to Cape Agulhas because we have 4 dogs. There was plenty of space for them to stretch their legs.

Erika S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Netjies en skoon, gasheer en vrou baie vriendelik gewees.

Netjiese blyplek en skoon.

Jorina D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina D

Gerieflik en netjies.

Dit was ons derde keer by Leopard's Valley. Eienaars is baie vriendelik en ons hond is altyd welkom. Waarde vir geld.

Ettiene S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene S

Was puik vir die doel.

Erg warm gewees, oorweeg lugversorging.

Ora-mari O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ora-mari O

Gerieflik en sentraal.

Vriendelike diens. Skoon huisie. Effe oudtyds.

Erna S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Heerlik!

Ons het heerlik gebly. Blyplek was goed ingerig met selfs lekker beskuit. Die mense was baie gasvry en daar was genoeg veilige parkering vir karre met sleepwaens.

Zabe J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J

Aangename verblyf.

Eenheid mooi en netjies en alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Braaigeriewe skoon en netjies. Gasheer en gasvrou vriendelik en het ons dadelik laat tuisvoel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Mariska V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Baie netjies en gerieflik met baie vriendelike gashere.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaars. Die kothuis is baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het om te oornag.

Marie L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Gerieflik.

Mense is vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Cindy M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Baie lekker gebly en mense was baie vriendelik.

Heerlike ruim kamers. Baie veilige plek vir parkering en karavaan. Stapafstand van meeste winkels. Was net 'n aangename ervaring. Dankie.

Seppie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seppie M

Heerlik.

Wat 'n heerlike ontvangs deur die eienaars. Die kamer was fantasies - al die geriewe was daar! Veral 'n yskas in die warmte. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Jandri S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandri S

Gerieflik oornag.

Baie gerieflike verblyf. Kombuis volledig toegerus. Badkamer kan doen met opknapping, toilethandvatsel moet oopgetrek word en as jy stort en grensende kamer maak kamer oop affekteer dit die tempatuur van jou water.

Elderie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elderie V

Baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Enige tyd aanbeveel, netjies en veilig.

Steven B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Steven B

Terrible beds.

The bed mattresses where absolutely terrible. These must be from the 70's and still in use. We will not be returning as a comfortable bed is probably one of the few items these stopover spots have to offer - and they can't seem to even get this right.

Louis M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Aangenaam en gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs deur Kevin en Lynn. Baie dankie vir 'n aangename oorbly. Ons was baie tevrede met alles.

Eben S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S

Baie goed.

Goeie en vriendelike eienaars.

Carol B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Toepaslike akkommodasie en waarde vir geld.

Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend. Akkommodasie baie netjies en aangenaam om daar te bly. Ons beveel dit beslis aan en sal self weer vra dat julle ons daar bespreek.

Johan O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Gemaklik.

Veilig, gemaklik, goeie oornagplek.

Louis M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M

Gemaklik en naby aan alles.

Lekker geslaap. Die craft winkels en eetplekke geniet. Gereis met fietse agter op die kar en hulle was nog veilig daar in die oggend.

Gerhard C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C

Netjies en gerieflik.

Alhoewel ek net oornag het, het ek baie lekker gebly. Eenheid was netjies, skoon en ruim. Vriendelik ontvang deur die eienaars met my aankoms. Sal met 'n geruste hart weer hier bly.

Nicolene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene V

Baie vriendelik ontvang, skoon en netjies, maar ongerieflik.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, ongelukkig ongerieflik - kort hangplek / stoel / tafeltjies vir klere en handdoeke ens. in kamers en badkamers - moes alles op vloer neersit.

Maria M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

Lovely setting. Thank you.

Home away from home. Lovely hosts.

Jo B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo B

Ons is tevrede, dankie.

Die eienaars kan oorweeg om 'n stoel of twee in die eenhede te plaas.

Gerda J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda J

Baie goed toegeruste en veilige verblyf.

Ons het baie vriendelike diens ervaar. Dit is 'n goed toegeruste en netjiese verblyf. Ons sal weer by Leopard's Valley Guest Cottages oornag. Die feit dat ons hondjie ook welkom was, was 'n groot bonus.

Chris G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G

Aangenaam.

Die eienaars probeer, en dit is al klaar 'n groot plus. Sal die agterste heining meer privaat maak. Kan die besigheid langsaan sien.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marc S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marc S

Ons het dit geniet.

Baie goed! Waarde vir geld. Hulle het ons gehelp met 'n ekstra kamer vir ons dogter se vriend.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 79, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46e20c050c4f6431e53857b9c3e603306891a9eedd0234bc7defcf3b724be7ebc5194f250283af8aca96469924362746b09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 79 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.25546286689 24.535270929337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang