Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Blues

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: John Goussadd-straat 15, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Le Blues is in Onrusrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is toegerus met 2 stapelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is in 'n aparte woonstel. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Die huis het 'n omskakelaar vir tydens beurtkrag. Gaste kan nie die stoof, oond en ketel gebruik tydens beurtkrag nie. Daar is 'n gasstoof beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel vir 'n maksimum van 3 voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ricardo A
Saam met vriende
5.0
Fantastic. We had an awesome stay at one of the nicest houses in Onrus. Real value for money, spectacular views and a few minutes away ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Odette H
Saam met vriende
5.0
Super amazing. Ons as familie groep het baie lekker daar gebly. Sal weer gaan omdat dit nie lekker was om die swembad te geniet nie. Claudette was alt...
Sien meer
Sep 2024
Ilse D
Gesin met tieners
5.0
Very clean, quiet relaxing stay in a beautiful house. Very relaxing, close enough to the beach and shops to walk. But far enough to not...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Alana V
Saam met vriende
5.0
It was amazing. Loved the stay, thank you so much for your hospitality. It was amazing staying here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Rushaan E
Saam met lewensmaat
5.0
We took most of our own stuff to use, but that wasn't necessary. Their stay was awesome. The house was just perfect. There was everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • John Goussadd-straat 15, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Blues het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: John Goussadd-straat 15, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3b1caeeadd0b209e2cb6f6c0f292c98da50c5ec6de99af93d2951afb577d695b61a7521b564914ced7019b4f2ae3c3130d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 23 5 1 5 15 John Goussadd Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.41017033431 19.17705836509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang