L'escalier Cabanas 513
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 7 Amanzimtoti, Eenheid 513 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
L'Escalier Cabanas 513 is 'n lieflike selfsorgwoonstel aan die strand in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat 'n kusvakansie wil hê.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en toegang tot veilige parkeerplek op die perseel geniet. Amanzimtoti se strand, beskerm deur haainette, is 'n entjie se stap weg. Toti Winkelsentrum is naby, en The Gallery Winkelsentrum is 5 km ver. Die woonstel is 65 km vanaf King Shaka-lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Emmie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach-weg 7 Amanzimtoti, Eenheid 513 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink L'escalier Cabanas 513 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 7 Amanzimtoti, Eenheid 513 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal