Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L’Escalier

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Klein troeteldiere is, teen 'n ekstra koste van R50, welkom indien dit vooraf gereël word.
Eienaars moet asb. agter die troeteldiere skoonmaak en hulle moet ten alle tye op 'n leiband wees. Moet asb. nie troeteldiere alleen los as hulle die res van die inwoners gaan steur nie.
Die eiendom hef 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.
Die skoonmaak- en breekskadedeposito moet voor die inklokdatum betaal word. Die bankbesonderhede sal aan gaste gestuur word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L’Escalier 46, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39c2b21ad28bfe5b0609decc3ea888eaa03eae3349aee4308c68f396125bd21d9afeeb13ff675570d452ea787ef63feeb5d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 9) 1 5 1 4 7 Beach Road L’Escalier 46 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.0575213 30.8835591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang