Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letaba River Lodge

Wildsplaas

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.5
Veiligheid
4.2
Van's Afslaers Gauteng Pty Ltd V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Beautiful, amazing! Letaba River Lodge is absolutely stunning! Everything was perfect and this is definitely a place I will recommend! My expectations were exceeded!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carey V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2020

Decent. Comfortable 1 night stay. Interaction with animals definitely the highlight. Nice simple restaurant menu with decent prices.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Uitstekende waarde vir geld. Uitstekende diens, ligging, kamers is mooi skoon, etes ongelooflike goeie waarde, ons sal beslis weer volgende jaar daar gaan bly op pad wildtuin toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon F
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Ongelooflik great. Ons was daai kant vir werk en het voorheen by 'n ander plek gebly wat glad nie lekker was nie, maar Letaba River Lodge was great gewees. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte V
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Dit was 'n baie lekker ervaring. Met aankoms is ons baie gasvry ontvang, ons het egter voor die voorgestelde tyd daar opgedaag en die kamer was onmiddellik beskikbaar, wat ons baie waardeer het, aangesien die paaie ongelooflik besig was en ons redelik uitgeput. Kamers is baie netjies en die feit dat daar "air con" in die kamer was het dit vergemaklik aangesien dit baie warm was. Ons sal wel voorstel dat hul dalk 'n mikrogolf in die kamer kan hê, aangesien ons gebraai het en daar geen geriewe was om dit op te warm na die tyd. Ook geen eetgerei, veral as daar in ag geneem word dis 'n selfsorgeenheid en braaigeriewe beskikbaar gestel word, maar verder het ons die naweek baie geniet, pragtige plek en baie goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Vriendelike mense wat moeite doen vir kliënte. Was vriendelik verwelkom en na ons kamer verwys. Ons het die rustigheid geniet en ons het tot laat in die buite lig gedeelte van die restaurant en na die klanke van die natuur geluister. Die leeus wat gereeld brul was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2019

Aaangenaam en baie netjies. Verblyf was netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Lekker gemaklik. Vriendelike mense, hulpvaardig, paar klein probleempies. Benodig klein yskas in eenhede. Is 'n diabeet, geen plek vir insalien nie. Aanwysing na kantoor is nie heeltemal duidelik nie. Personeel by diere baie goed opgelei.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2019

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Aug 2019

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 75 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom Drift 85, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f8ae0e2793749752d23815de30c60a4fdd6c16193609a228e868b27ac80f2725c0c19ced55b23d34179c5c4d5c5a1227cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 85 Broederstroom Drift Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.828451465282 30.219247341156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang