Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Letaba River Lodge

Wildsplaas
Wo.
19de19Mrt
Do.
20ste20Mrt
Vr.
21ste21Mrt
Sa.
22ste22Mrt
So.
23ste23Mrt
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Dubbelkamers
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
Gedeelde kamer
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
Gesinskamer
Slaapplek vir tot 3 mense
VOL
VOL
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2
R1 990
per nag
vir 2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamers
Aandete en ontbyt
Gedeelde kamer
Aandete en ontbyt
Gesinskamer
Aandete en ontbyt
Huisreëls

- Let asb. dat Letaba River Lodge nie toelaat dat gaste kos of drankies op die perseel bring nie aangesien die lodge self 'n restaurant en kroeg het.

- Die hooflodge het 'n restaurant en 'n dameskroeg.

- Gaste kan teen 'n ekstra fooi roofdiere in ons Predator Park met 'n toergids besigtig en interessante feite oor die diere leer. Daar is leeus, tiere, rooikatte, tierboskatte, luiperds en vele meer.

- Wildritte is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die rit duur sowat 1 uur. Gaste kan njalas, blouwildebeeste, kameelperde, waterbokke, blesbokke, sebras, volstruise, impalas, seekoeie en talle voëlspesies en bosveldplantegroei sien.

- Daar is ook 'n swembad en visvanggeleenthede op die perseel. Ons verkies 'n vang-en-vrylaat-stelsel.

- Rook is verbode in alle kamers.

- Letaba River Lodge het nie selfsorggeriewe nie. Gaste mag dus nie enige kos of drankies op die perseel hê nie.

- Slegs geregistreerde gaste word by die lodge toegelaat. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

- Gaste wat ná 21:00 arriveer word nie toegelaat nie ten ander reëlings vooraf getref is.

- Ons vereis 'n 50% deposito. Ons verseker nie 'n bespreking tot die betaling ontvang is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroom Drift 85, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZjkxMmE3LTlhZmItNDBiZC1hZGEzLWMwNWFlNDIzZDI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 85 Broederstroom Drift Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.828451465282 30.219247341156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456