Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letamo Qwabi Private Game Reserve

Lodge
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 106 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Groothoek Rooiberg-weg, Qwabi Private Game Reserve, Rankinspas, 0480, Limpopo
  • Vanaf R13 330 R10 664 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Letamo Qwabi Private Game Reserve is ideaal vir gesinsafari's en bied talle kindervriendelike aktiwititeite en geriewe in Bela-Bela, in die Waterberge, Limpopo. Hierdie verblyf het 'n moderne ontwerp, spog met Afrika-elemente en skep 'n rustige atmosfeer.

Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied wat elkeen gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad het. Elke kamer het 'n privaat stoep, TV met satellietkanale, yskassie, koffie- en teestasie, luukse katoenlinne, lugversorging, haardroër, internasionale muurproppe, kluis en 'n telefoon.

Dienste en geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike kinderswembad, kragopwekker, kroeg, boma, spa, kuriowinkel, gimnasium, restaurant, kinderspeelarea en 'n Padel-baan in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Newmark Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plaas Groothoek Rooiberg-weg, Qwabi Private Game Reserve, Rankinspas, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R13 330
R13 330 R10 664
per nag, vir 2 mense
Vanaf R13 330
R13 330 R10 664
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Groothoek Rooiberg-weg, Qwabi Private Game Reserve, Rankinspas, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA709d58c557071f856945342d13fc799233c977644f19d8d2c15e7a35972d1e2e2ed3532df136c80c34d3bb73ac511820b3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R13 330 nouVanaf R10 664 per nag, vir 2 mense Farm Groothoek Rooiberg Road Qwabi Private Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.623652 27.875984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang