Letamo Qwabi Private Game Reserve
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 106 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Groothoek Rooiberg-weg, Qwabi Private Game Reserve, Rankinspas, 0480, Limpopo
-
Vanaf
R9 190R7 352 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Letamo Qwabi Private Game Reserve is ideaal vir gesinsafari's en bied talle kindervriendelike aktiwititeite en geriewe in Bela-Bela, in die Waterberge, Limpopo. Hierdie verblyf het 'n moderne ontwerp, spog met Afrika-elemente en skep 'n rustige atmosfeer.
Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied wat elkeen gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad het. Elke kamer het 'n privaat stoep, TV met satellietkanale, yskassie, koffie- en teestasie, luukse katoenlinne, lugversorging, haardroër, internasionale muurproppe, kluis en 'n telefoon.
Dienste en geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike kinderswembad, kragopwekker, kroeg, boma, spa, kuriowinkel, gimnasium, restaurant, kinderspeelarea en 'n Padel-baan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Newmark Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plaas Groothoek Rooiberg-weg, Qwabi Private Game Reserve, Rankinspas, 0480, Limpopo
- Gaste dink Letamo Qwabi Private Game Reserve het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 106 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Groothoek Rooiberg-weg, Qwabi Private Game Reserve, Rankinspas, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang