Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lethabong Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Brelinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik, was in die luxury tent, maar met baie mense gesels orals fantasties. Wat 'n wonderlike tyd. Natuurlik was die warmwater swembad my gunsteling, die kleinkinders wou alles doen. Die diens was iets wat ons deesdae min beleef, van ontvangs, eetplekkie, kroeg, skoonmaakdienste, julle uitstekend. Dankie vir 'n awesome tyd, ons vertel almal ️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

We had loads of fun as a family. The park and accommodation are clean and tidy. We had a great weekend with the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker plek vir kinders. Dit is ook skoon en netjies. Dit was 'n baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sipho M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Relaxation. We had a great stay. The kids enjoyed seeing the wild animals roaming around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monica S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Gerieflike verblyf en baie om te doen. Tente is gerieflik en luuks met lugversorging. Baie gemaklike bedde, en genoeg slaapplek vir 'n gesin met 3 kinders. Diere loop tussen die tente rond. Daar is baie om te doen, alhoewel nie geskik vir klein kinders nie. Ons sou 'n 'jungle gym' waardeer vir ons 2-jarige, die geriewe in die speelarea is nie geskik vir kleiner kinders nie. Ons 6- en 9-jarige, alhoewel, het die speel- en swemarea baie geniet. Die warmwaterswembad is slegs oop sekere tye van die dag. Maak seker alle kos ens. word saamgeneem, die naaste winkel is 30 minute se ry vanaf die oord. Die winkel op die oord het basiese benodighede.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marius M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Baie rustig. Baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Divan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties gewees. Skoon, netjies en perfek vir 'n familie met kinders. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maboke M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Warmth. Very welcoming. The depth of the main swimming pool does not accommodate everyone, and I saw a lot of people struggling and some were drowning. Maybe if we can work on it or build the other ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies. Dit was 'n lekker kuier, baie netjies en almal is baie vriendlik. Ons het na ons troue na die plek toe gegaan en hulle het dit baie spesiaal gemaak vir ons. Ons wil dankie sê vir Derick en Monique. Hulle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Heerlike wegbreek in die Bosveld. Ons was 2 huisgesinne wat daar gaan oorbly het vir die langnaweek. Ek is baie beïndruk met hul uitstekende fasiliteite. Dit was vir ons laerskoolkinders 'n groot bederf met die baie tydverdrywe wat hul vir die jongspan bied. En vir ons volwassenes 'n absolute droom om in die splash pool te sit terwyl ons weet ons kinders is veilig en geniet hulself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritikloof-plaas, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfacf2885d1ee6b1c5ed6fcdb972e17e69031cc936bb35985b880a20a6bbe830658a4ef53e67b672ccc0adb216d4c3ff61284?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Farm Maritikloof 380KQ Rooiberg 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.695689 27.503734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang