Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lethabong Lodge

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Aug 2024 tot 19 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 94 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritikloof-plaas, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R2 500 R1 875 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lethabong Lodge is 'n eko-vriendelike lodge in die ongerepte 700 ha-wildernis naby die majestueuse Waterberge en Thabazimbi, en minder as 2 uur vanaf Johannesburg en Pretoria.

Verblyf word in selfsorg-lodgekamers en losstaande safaritente gebied, elk met kombuisgeriewe, en suite-badkamers en lugversorging. Die safaritente het ook privaat plonspoele, braaigeriewe en vuurputte. Die lodge-kamers het privaat balkonne met piekniekbankies en gasbraaigeriewe.

Daar is ook kampeerplekke.

Die kampeerplekke is gelyke grasstaanplekke met elektrisiteit en krane. Elke staanplek het sy eie ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak.

'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is ook beskikbaar.

Daar is 'n wasgoeddiens op die perseeel wat teen 'n ekstra koste beloop en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Alle gaste het toegang tot die speelpark en speletjieskamer. Die speelpark bied glybane, 'n trapkarbaan, springkussings, 'n foefie-glybaan en swembaddens. Die speletjieskamer het pool-tafels, tafelsokker en tafeltennis. Daar is ook 'n gemeenskaplike piekniekarea met braaigeriewe en 'n snoepie. Dagbesoekers is teen 'n ekstra koste welkom.

Lethabong Lodge het verskeie wildspesies, insluitend kameelperde, wildebeeste, sebras en elande wat vrylik rondloop, sowel as 'n rits voëlspesies. Begeleide wildritte is beskikbaar om die area te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Lethabong Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Maritikloof-plaas, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Lethabong Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritikloof-plaas, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfacf2885d1ee6b1c5ed6fcdb972e17e69031cc936bb35985b880a20a6bbe830658a4ef53e67b672ccc0adb216d4c3ff61284?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Farm Maritikloof 380KQ Rooiberg 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.695689 27.503734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang