Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Li-Bru Self-catering Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Moses Tjetendero-straat 115, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Li-Bru Self-Catering Accommodation bied gerieflike verblyf in Olympia, Windhoek, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word in 4 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang, gebied. Die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste in 2 slaapkamers deel 'n sitarea met 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuisie. Een van die kamers het 'n selfsorgkombuisie, en die ander kamer het verhit-en-eetgeriewe. Hierdie 2 kamers het elk 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, boma, wasgoedgeriewe en veilige, omheinde parkeerplek. Die verblyf is naby die Grove Mall en gerieflik naby die afrit na groot dorpe rondom Windhoek, Namibië en Hosea Kutako Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Li-Bru Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lichel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Dr. Moses Tjetendero-straat 115, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Li-Bru Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Moses Tjetendero-straat 115, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b7fc4005d47b5108f94fa1babf78bd0b6c69e535985b44b82940f59aef0c9333ca31a1fdd16753637bc1418fd60beab7fab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 115 Dr Moses Tjetendero Street Olympia 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -22.6141386 17.098654735582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang