Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 21

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Chale H
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Veilig, netjies en skoon. Dit was baie lekker. Die plekkie was skoon en netjies en al die nodige geriewe was beskikbaar. Lekker naby aan die strand met mooi uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Loved it, we will be back. Great location, and great service. Highly recommend, we will be back! Not a big issue for me at all, but there is no WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Baie dankie dit het aan al my verwagtinge voldoen. Alles was reg en in plek, ons kon net vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 21
Middag Daleen, Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit en is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer vir ons kuier. Groete,

Jeanine H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2023

Besigheidsbesoek aan kliënte in Durban. Ek en my bestuurder het julle woonstel benut, ek het in die kamer met die 2 enkelbeddens geslaap, as ek een voorstel kan maak sal dit wees om asb. 'blockout' gordyne in die kamer te gebruik. Ek was ongelukkig 'n paar keer deur die nagte wakker gemaak weens die helder lig wat deurgekom het van die stoepligte wat mens dan so bietjie ophou om maklik verder aan die slaap te raak en ek glo dat die blockout gordyn daardie probleem sal oplos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 21
Goeiemôre Tiaan, dankie vir jou terug voering en ons is jammer dat jou slaap versteur was deur die lig. Ek sal die voorstel deurstuur na die eienaar om aandag daaraan te skenk. Groete, Marie

Keith L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Mei 2023

The Place is run down and not maintained , we did not even unpack our bags. When we arived, opened the door the place smelt of urine. I then phoned LS who then called the care take, they claim it is the cleaning materials that I am smelling. Please dont insult my. intelagance !!! I know the differance. we did not even unpack our bags, immediatly looked for another place to stay and then left 10 minutes later ! I will never recomend this place to anybody. Lekker Slaap says no body else has complained ! and it has been rated 5 out of 5 ,they must be used to stay in very terrable places then. So my question is has LS done a Random inspection. I would like to demand my money back, but I ques if the owner doesnt even care about thier own place why would they worry about refunding some one that refused to even sit down in thier place. This place is not fit to be marketed on "Lekker Slaap " I will never use Lekker Slaap again as clearly they do not care about thier clienst only about the money they get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 21
Good Morning Keith, Thank you for your review, It is noted, and we are sorry to hear about the bad experience you had when booking in . Thank you Marie

Nadia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Fantasties. Pragtige see-uitsig. Naby aan winkels en strand. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 21
Beste Nadia Dankie vir jou terugvoering. Glo ons sien jou gou weer. Groete Marie

Felicia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Great location! This place is right on the beachfront, great upgrade to the place to!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 21
Afternoon Felicia, Thank you for your review. Hope to see you again. Thanks Marie

Eric G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2022

Very nice and comfortable. Only problem we had was a previous guest had left a bowl of food in the microwave which had not been cleaned out, otherwise very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 21
Afternoon Eric, I apologize for the food that was left in the microwave, and want to assure you that it won't happen again, and that you will visit us again. Thank you, Marie.

Ian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Was rustig en vreedsaam. Was heerlik stil gewees en totaal veilig gevoel. Ek het met gemoedsrus my voertuig parkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 21
Goeie More Ian, Dankie vir jou terug voering. Kom gerus weer vir ons kuier. Dankie

Samir E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Location is perfect. Administration & booking very straightforward. Everything was as advertised and per the pictures. Perfect for what we needed for a weekend stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enna
Licorna Beach Vakansie Woonstel 21
Good Afternoon Samir, thank you for your feedback. Hopefully we will see you again soon. Thanks, Marie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 148

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb457911c0cd2b16d0c88a690e654a38d846a2234c62bf9c4323628d541772453e011813262d18c4a54f94f45c66b32f3bbb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.715736 31.092039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang