Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Likizo Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 66, Odeon Towers 810, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Likizo Apartment bied selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte in 'n veilige gebou in Van Ryneveld, Strand. Dit is gerieflik net oorkant die strand geleë en is naby ander besienswaardighede in die area.

Dié woonstel op die agtste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV vir mediavermaak. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer spog met groot vensters wat asemrowende see- en berguitsigte bied.

Op die tweede verdieping van die gebou is daar 'n gemeenskaplike swembad en braai-area waartoe gaste toegang het. Gaste kry veilige parkeerplek in die kompleks. Die gebou is oorkant die Strand se binnenshuise swembad geleë en is ook naby restaurante en winkels in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mazi S
Saam met vriende
5.0
Fun. I had a very good time staying at Likizo Apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Raul D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangenaam. Sal beslis aanbeveel aan ander.
Mrt 2024
Elrick B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Brenda S
Saam met vriende
4.8
We had a great time at Liziko Apartment. The location was perfect. Right on the beachfront. It was wonderful to fall asleep was the sou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
John J
Gesin met tieners
4.6
Die woonstel is naby eetplekke en die strand. Ons kon ook uitry na ander plekke. Die woonstel is ruim en goed ingerig. Die uitsig is fantasties. Ons h...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 66, Odeon Towers 810, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Likizo Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 66, Odeon Towers 810, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb79cbdec021225fc01c7cb82f600484b63b05c5838a9cf56d961fe9dc4acfd07bfe7cc6848344d57345cacd1e8c47f2eee76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 66 Beach Road 810 Odeon Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1193261 18.8295861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang