Lily Pond Country Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R102 Narure's Valley Pad, Plettenberg Bay-The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R2 806 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lily Pond skuil op die randjie van die inheemse Tsitsikamma Nasionale Park en bied ‘n vreedsame wegbreek aan enigeen wat op soek is na ‘n vakansie.
Dié lodge bied 10 kamers met lugversorging. Elke kamer het ‘n koninggrootte-bed, en suite-badkamer, 'n platskerm-TV, DStv en gratis WiFi.
Geriewe op die perseel sluit ‘n swembad, restaurant (met vegetariese opsies) en masseringskamer.
Doendinge in die omgewing sluit die Otterroete, Stormsrivier, uitstekende voetslaanpaaie, fietsroetes en voëlkyk in. Die Tsitsikamma Nasionale Park en Plettenbergbaai is net 18 minute se ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Niels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- R102 Narure's Valley Pad, Plettenberg Bay-The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Lily Pond Country Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R102 Narure's Valley Pad, Plettenberg Bay-The Crags, 6602, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang