Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily's Corner

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 48, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lily's Corner bied lieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is in die hartjie van George geleë en is ideaal vir 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 leunstoele en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n werksarea vir gaste.

Daar is 'n privaat stoep met 'n piekniektafel en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die Botaniese Tuine en hospitale.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Eugené P
Saam met lewensmaat
5.0
This is one of the top 5 places that I have stayed at in George. Beautiful place! I will definitely be back there again. There is every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Elsa V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en huislik. Ons het 'n heerlike verblyf gehad by Lily's Corner. Netjies, veilig en pragtig gemeubileer. Was gasvry en vriendelik. Sal die plek...
Sien meer
Nov 2024
Nontobeko K
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding. Fabulous and exceeded my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Mariaan J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon en netjies. Wonderlike skoon verblyf en 'n baie vriendelike gasvrou! Uitmuntend!
Sep 2024
Jp S
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike en behulpsame gasvrou. Ligging baie goed. Heerlik gebly. Alles was eersteklas.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cheryl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Caledon-straat 48, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lily's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 48, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cab328d9a5bbe7c28dc8a8b606b38caaeca35a1c72279610134c4b0c4a1541569be72654c37001a2e5b52f30ac401600aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 48 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94865 22.46443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang