Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily's Corner

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 48, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lily's Corner bied lieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is in die hartjie van George geleë en is ideaal vir 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met 'n piekniektafel en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die Botaniese Tuine en hospitale.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lily's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cheryl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Caledon-straat 48, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lily's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 48, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cab328d9a5bbe7c28dc8a8b606b38caaeca35a1c72279610134c4b0c4a1541569be72654c37001a2e5b52f30ac401600aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 48 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94865 22.46443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang