Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Limpopo Bushveld Retreat - Large Lux Lodge Tent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo Bushveld Retreat, Erfdeel 178 KQ, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Limpopo Bushveld Retreat - Large Lux Lodge Tent is naby die dorpie Vaalwater en binne maklike bereik van die Waterberg-biosfeer. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n regte bos-ervaring wil hê.

Daar is 4 groot struktuurtente, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke tent het slaapplek vir 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die tente is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n privaat kaggel buite en braaigeriewe.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, en daar is 'n parkarea vir kinders om te geniet. Beskikbare aktiwiteite sluit in 4x4-roetes, voetslaanroetes, bergfietsryroetes, perdry, gesondheidspa's, perdrysafari's, wildfotografie, voëlkyk en wildkyk tydens wildritte en staptogte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Limpopo Bushveld Retreat, Erfdeel 178 KQ, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo Bushveld Retreat, Erfdeel 178 KQ, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA683010cf1b4ed3520d55686890c01c5cca8f1be08e8fb06c60ead78a83784107ae50e9369cb3f79e86baa81d32b47263884e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense Limpopo Bushveld Retreat, Portion 178 KQ R33 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.13308 27.9818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang