Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Limpopo Bushveld Retreat - Private Exclusive-Use Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo Bushveld Retreat, Erfdeel 178 KQ, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Limpopo Bushveld Retreat - Private Exclusive-Use Campsite is naby die dorp Vaalwater en die Waterberg-biosfeer. Dit is ideaal vir gaste wat 'n regte bosveld-ervaring wil ervaar.

Hierdie kampeerplek bied slaapplek aan 12 gaste en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n lapa-area waar gaste maaltye kan voorberei. Die kampeerplek het 'n privaat swembad en is naby die dam waar diere wei en water drink. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en daar is 'n park-area vir kinders. Ander aktiwiteite sluit 4x4-roetes, voetslaan, bergfietsry, perdy, spa's, perdry-safari's, fotografie, voëlkyk, wildkyk en wildritte in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Limpopo Bushveld Retreat, Erfdeel 178 KQ, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo Bushveld Retreat, Erfdeel 178 KQ, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fe8b9851f36330475c7706bacd09af2e5e35e8b7b2346408634d4665cd6257dceb15460b7117872d4ebfce7432ded953f48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 12 mense Limpopo Bushveld Retreat, Portion 178 KQ R33 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.13308 27.9818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang