Linduli Farmstay
Beskrywing
Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders en het ’n dubbelbed en ’n matras wat slegs vir 2 kinders geskik is. Daar is ’n aparte badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook ’n kamptafel, 4 stoele, braaigeriewe, 'n mikrogolfoond, eenplaatstoof, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die perseel is nie troeteldiervriendelik nie.
Rook is verbode en gaste mag slegs buite rook.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees as hulle rondom die dam beweeg.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle bespreek.
Daar is 'n grondpad van 600 m wat na die Pepperboom Tent- en Pepperboom Cabin-eenhede lei, maar die pad is geskik vir alle voertuie.
Die grondpad van 20 km wat na die Tierklip Farmhouse lei is geskik vir bakkies en SUV's, maar sedan-voertuie kan ook stadig daarop ry.
Daar is grondpad van 15 km wat vanaf die ontvangs na die Mountain Chalets lei - hierdie pad benodig 'n 4x4-voertuig, maar die lodge verskaf vervoer vir gaste wat in hierdie eenhede bly.
Let asb. dat daar geen elektrisiteit by die kothuise is nie, slegs beperkte toegang vir die herlaai van selfone.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond, eenplaatstoof, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die perseel is nie troeteldiervriendelik nie.
Rook is verbode en gaste mag slegs buite rook.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees as hulle rondom die dam beweeg.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle bespreek.
Daar is 'n grondpad van 600 m wat na die Pepperboom Tent- en Pepperboom Cabin-eenhede lei, maar die pad is geskik vir alle voertuie.
Die grondpad van 20 km wat na die Tierklip Farmhouse lei is geskik vir bakkies en SUV's, maar sedan-voertuie kan ook stadig daarop ry.
Daar is grondpad van 15 km wat vanaf die ontvangs na die Mountain Chalets lei - hierdie pad benodig 'n 4x4-voertuig, maar die lodge verskaf vervoer vir gaste wat in hierdie eenhede bly.
Let asb. dat daar geen elektrisiteit by die kothuise is nie, slegs beperkte toegang vir die herlaai van selfone.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tierklip Farmhouse bied slaapplek aan 12 volwassenes en 4 kinders. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ook 2 addisionele slaapkamers buite die huis en 2 badkamers vir gaste in hierdie slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste kan versoek dat kinders op hierdie stapelbeddens geakkommodeer word. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en is apart van die huis. Die twee buitebadkamers het elkeen 'n stort en toilet waarvan een 'n buitestort en -toilet is. Die huis beskik ook oor 'n sitarea, 'n kombuis, eetarea en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Buite is 'n boma met braaigeriewe. Die plaashuis bied toegang tot 'n plaasdam waarin gaste kan swem. Let asb. dat dit nie soos 'n stedelike swembad lyk nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die perseel is nie troeteldiervriendelik nie.
Rook is verbode en gaste mag slegs buite rook.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees as hulle rondom die dam beweeg.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle bespreek.
Daar is 'n grondpad van 600 m wat na die Pepperboom Tent- en Pepperboom Cabin-eenhede lei, maar die pad is geskik vir alle voertuie.
Die grondpad van 20 km wat na die Tierklip Farmhouse lei is geskik vir bakkies en SUV's, maar sedan-voertuie kan ook stadig daarop ry.
Daar is grondpad van 15 km wat vanaf die ontvangs na die Mountain Chalets lei - hierdie pad benodig 'n 4x4-voertuig, maar die lodge verskaf vervoer vir gaste wat in hierdie eenhede bly.
Let asb. dat daar geen elektrisiteit by die kothuise is nie, slegs beperkte toegang vir die herlaai van selfone.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalets is A-raamhouthuise en bied 'n pragtige uitsig vanaf die balkon. Die chalet bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders en het ’n koningingrootte-bed en 'n matras wat slegs vir 2 kinders geskik is. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, asook ’n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Die perseel is nie troeteldiervriendelik nie.
Rook is verbode en gaste mag slegs buite rook.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees as hulle rondom die dam beweeg.
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van dié pad voor hulle bespreek.
Daar is 'n grondpad van 600 m wat na die Pepperboom Tent- en Pepperboom Cabin-eenhede lei, maar die pad is geskik vir alle voertuie.
Die grondpad van 20 km wat na die Tierklip Farmhouse lei is geskik vir bakkies en SUV's, maar sedan-voertuie kan ook stadig daarop ry.
Daar is grondpad van 15 km wat vanaf die ontvangs na die Mountain Chalets lei - hierdie pad benodig 'n 4x4-voertuig, maar die lodge verskaf vervoer vir gaste wat in hierdie eenhede bly.
Let asb. dat daar geen elektrisiteit by die kothuise is nie, slegs beperkte toegang vir die herlaai van selfone.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R390, Langhoek, 18 km buite Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang