Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linduli Farmstay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Eugene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal definitief die plek aanbeveel. Naby Zebra Park. Baie lekker veilige plaas met baie vriendelike gasheer en uitstekende kothuis en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Goeiemôre Eugene, Baie dankie vir jul kuiertjie, ons sien uit na jul volgende besoek. Linduli Groete, Koot

Deon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stil en rustig. Koot en Annemarie het ons baie goed ontvang en welkom laat voel. Die A-frame cabins is baie mooi en netjies en ons het warm geslaap. Die uitsig is natuurlik fantasties. God se skepping on full display. Lekker boerekos geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Goeiemôre Deon, Welkom terug in SA en dankie vir jul kuiertjie, ons sien uit na jul volgende kuier. Linduli Groete

Beyers L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wat 'n pragtige plekkie in die bos van die Karoo. Die Karoo is 'n prentjie van rus en vind jouself. Hier kan jy presies dit doen. Ek wens ons kon langer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Goeiemiddag Beyers Baie dankie vir jul kuiertjie, ons hoop om jul binne kort weer vir 'n paar nagte as gaste te ontvang. Groete Koot

Wikus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Quiet restful open hills and fields. Sincere friendly reception and attention to detail. Everything neat and really tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tom R
1 nag
4.8
Feb 2024

Fine, quiet, restful. It was fine, quiet, restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Hi Tom, Thank you so much, we appreciate your support. Hope to see you again soon. Regards, Koot

Rolandi B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Fun, peaceful. We had a great experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Comfy- exactly what we needed. We hope to return again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Hi Emily, Thank you so much for your kind review; we look forward to your next visit. Regards, Koot van der Merwe, Linduli Farmstay

Sharmaine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

'n Paar woorde is te min. Dit was die beste, lekkerste wegbreek ever. Ons wou nie terug gaan huis toe nie. Vandat ons daar gekom het tot ons moes ry, was net amazing. Koot en sy vrou baie dankie vir 'n amazing experience wat ons nooit sal vergeet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christin H
1 nag
5.0
Feb 2023

Linduli Lodge is a truly awesome place to stay. It is in such a remote and beautiful place. The tent was great, I didn't miss anything. Kloot is a really nice host, he was even so spontaneous as to go horse riding one hour after I arrived. The scenery is beautiful and the night sky is really remarkable. I enjoyed the stay a lot. Would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Hi Christin Thank you for the positive feedback, we look forward to your next visit. Regards Koot van der Merwe Linduli Farmstay

Michelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Weg van almal en alles. Die rustigheid was baie wardeer. Die plekkie is goed ingerig en mens het niks ekstra nodig nie. Gasvryheid was baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie Michelle, ons waardeer jul kuiertjie en sien uit na jul volgende besoek. Groete Koot van der Merwe Linduli Farmstay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Koot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R500
R500 R375
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R375
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R390, Langhoek, 18 km buite Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188de4710674911e2a115113a40f93e1b84dedab9573e284a7cae16cd4ba73c0900e45be18be2b0d17592e9f04de7500b015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R375 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Off the R390 Langhoek 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.049391149778 25.635965595245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang