Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linduli Farmstay

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R390, Langhoek, 18 km buite Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 R375 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Linduli Farmstay is net buite Nxuba (Cradock) geleë. Die water van die Visrivier en die skilderagtige berge dra by tot Linduli se paradysgevoel en maak dit 'n onvergeetlike wegbreek.

Verblyf word in 4 eenhede, insluitend die Linduli Mountain Chalets, Tierklip Farmhouse, Pepperboom Cabin en die Pepperboom Tent aangebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, ’n badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die A-raam-bergchalets is houthuise met pragtige uitsigte oor die omgewing en sluit ontbyt en aandete in. Daar is houtpaadjies wat van die chalets na die sentrale deel van die lodge lei waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die Tierklip Farmhouse, Pepperboom Cabin en die Pepperboom Tent het elk selfsorggeriewe.

Geriewe op die perseel sluit ’n braai-area, ’n gaste-sitarea en begeleide wildritte in. Gaste kan ook aktiwiteite op die perseel geniet, wat voëlkyk, bergfietsry en begeleide staptogte insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Eugene N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief die plek aanbeveel. Naby Zebra Park. Baie lekker veilige plaas met baie vriendelike gasheer en uitstekende kothuis en goed versorg.
Jul 2024
Deon P
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Koot en Annemarie het ons baie goed ontvang en welkom laat voel. Die A-frame cabins is baie mooi en netjies en ons het warm geslaap. D...
Sien meer
Jun 2024
Beyers L
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n pragtige plekkie in die bos van die Karoo. Die Karoo is 'n prentjie van rus en vind jouself. Hier kan jy presies dit doen. Ek wens ons kon lang...
Sien meer
Okt 2023
Tessa J
Gesin met klein kinders
5.0
Comfy- exactly what we needed. We hope to return again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Sharmaine G
Saam met lewensmaat
5.0
'n Paar woorde is te min. Dit was die beste, lekkerste wegbreek ever. Ons wou nie terug gaan huis toe nie. Vandat ons daar gekom het tot ons moes ry, ...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Koot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R390, Langhoek, 18 km buite Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Linduli Farmstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R375
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R375
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R390, Langhoek, 18 km buite Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188de4710674911e2a115113a40f93e1b84dedab9573e284a7cae16cd4ba73c0900e45be18be2b0d17592e9f04de7500b015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R375 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Off the R390 Langhoek 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.049391149778 25.635965595245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang