Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linhof Boutique Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kim H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Breathtaking views. Best breakfast. As always, one of the best places to stay. Right on the beachfront, with the sound of the ocean, is absolutely amazing. Breakfasts are absolutely stunning; every morning something different and delicious. This was our third time staying here, and Doret and her team never disappoint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Julle sien ons weer! Dit was net amazing! Die Seaview, breakfast, plekkies om ons en die mense by is net amazing! Dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle N
1 nag
5.0
Okt 2023

Ongelooflike uitsig, prentjie mooi! Die verwelkoming en behulpsaamheid van die staf was baie goed. Die akkommodasie is netjies en goed ingerig. Die eienaar het persoonlik ook gegroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle N
1 nag
5.0
Okt 2023

Uitsig is onbeskryflik mooi! Baie netjies, die staf is baie behulpsaam. Die eienaar het persoonlik gekom om ons te groet. Die uitsig uit die kamer en eetvertrek is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ongelooflike ervaring! Die see-uitsig en die moeite met die ontbyt maak hierdie 'n ongelooflike ervaring. Almal se vriendelikheid en opregtheid. Hierdie plek sal altyd spesiaal wees vir my en man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige verblyf met 'n ongelooflike uitsig! Baie netjiese, pragtige kamers met 'n stoepie wat uitkyk oor die see! Pragtig! Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velma L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Baie mooi plek. Heerlik gerus. Kamer is netjies en skoon en uitsig pragtig. Gastevrou was baie behulpsaam en vriendelik. Prys is wel bietjie hoog vir wat jy kry, maar die uitsig maak op vir dit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tanitha W
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Weskus-juweel met asemrowende uitsig. Pragtige ligging wat jou laat vergeet van die buitewêreld. Was heerlik stil.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Een van die mooiste plekke waar ons al ooit was. Die kreef-ontbyt was iets besonders. Die kliëntediens is van hoogstaande gehalte. Een van die mooiste plekke op die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderlik. Was baie lekker, almal so gasvry, slaap met die klanke van branders, en toe vir ontbyt word ons verras met lekker, vars kreef-ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1MzJkYzU0LWNmNTMtNDllOS1iODgxLWY0MDhjMWM2N2ZiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 12 Sonkwas Avenue Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.8090199 17.88392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang