Linkside Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heythrop-rylaan 13, Linkside, Mill Park, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Linkside Lodge is knus oopplanwoonstelle op die eienaar se perseel in Mill Park. Dit is ideaal vir oornaggaste en sakereisigers.
Mizuno Room bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, genoeg kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Callaway Room bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en haardroër.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die woonstelle is naby skole en winkels, en 'n klein ent se ry vanaf die strand en die lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Heythrop-rylaan 13, Linkside, Mill Park, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Linkside Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heythrop-rylaan 13, Linkside, Mill Park, 6001, Oos-Kaap