Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lin's Guest Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gideon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Very good. Fabulous, I really enjoyed my stay at the establishment and the owner is very friendly. I can't complain even though the weather was not very friendly. It's a quiet area not too far from tourist attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

I will recommend anyone to book Lin's accommodation. Location #1 is peaceful. I was happy with my family at Lin's accommodations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Nozuko D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

It was a very splendid holiday home, which is close to shops and in a calm environment. We received a warm welcoming and the place is clean. The host very nice and was ensuring that we are pleased. Will definitely recommend her to anyone. My kids enjoyed the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Lin's Guest Apartment
Nozuko, it was lovely hosting you as a family. It is heart warming to see the love and respect between yourselves. You have left my apartment cleaner than anyone before you. You are always welcome as a friend and to still come get some garden slips.

Tersia G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Rustig en ontspanne. Lin het ons vriendelik ontvang en die woonstel is goed ingerig. Goed ingerig en diere vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Die blyplek was baie netjiese, in 'n goeie ligging, veilig, klein maar gerieflik vir 2 volwassenes en 2 tieners. 'n Groot plus dat ek my 2 Labradors kon saamneem. Daar was meer as genoeg tuin vir hulle om bedags rond te beweeg. Die gasvrou het moeite gedoen om seker te maak dat ons gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie tevrede. Goeie diens. Skoon, netjies en baie bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilnadene. A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Fantasties. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Puik kliëntediens. Home away from home. Dankie, thank you, enkosi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Plekkie voel of jy by jou eie huis is. Plekkie is baie netjies en skoon. Ons was baie hartlik en vriendelik ontvang deur die eienaar. Sal die plekkie enige tyd aan beveel vir iemand wat 'n plek soek om te oornag of wat wil langer bly. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Awesome and friendly. We had a wonderful time, the flat was well situated. Lin went out of her way to make us feel welcome. Thank you Lin for your friendliness. I would recommend this establishment to anyone looking for a place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Ek en my skouhond het ons kuier by Lin's Guest Flat baie geniet. Ek was veilig. My hond het heerlike spasie gehad om in te beweeg. Ek het vreeslik welkom gevoel. Pragtige netjiese woonstel. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R600
R 600 R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawthorne-laan 43, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cacccedc498cdb112dbd41878fa9eb3bfa6a538f193ab9ae28ac4fbb25efab4371a8292523bd989dee45d409a44eeb972d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R420 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 43 Hawthorne Avenue Framesby 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951094159823 25.516869574785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang