Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion King 3953

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Elsabe H
Kort verblyf
3.8
Jan 2023

Netjies, goed toegerus. Baie mooi plek, goed uitgelê, netjies en skoon. Was 6 volwasse persone en het nie beknop gevoel nie. Groot bonus is dat daar inverter gedurende beurtkrag is. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerald V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2021

Sal slegs teruggaan as die elektrisiteitsprobleem opgelos is. Lion King is 'n wonderlike fasiliteit en het lekker gekuier. Julle behoort gaste te waarsku teen die elektrisiteitsprobleem. Dit is regtig erg om in 40 grade Celsius te sit sonder waaiers of lugversorging weens infrastruktuurprobleme in Marlothpark.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Donovan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Vier nagte met 2 pappas met die kindertjies, en dit was heerlik. Louise is 'n ster, pragtige eenheid, goed ingerig en modern, met klein ekstras soos LED-beligting tydens beurtkrag en komplimentêre seep. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-ann B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Gerieflik, goeie ligging, gasvrye en vriendelike eienaar. Ons het ons langnaweek vreeslik geniet in Lion King. Die huis is ruim genoeg gewees vir die 5 van ons. Die plonspoel was 'n welkome lafenis en die ligging is onverbeterlik. Die huis was netjies en gerieflik en Louise was gasvry en vriendelik. Ons sal vir seker weer by Lion King tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2019

Baie goed. Dis 'n mooi huisie en ons het lekker gebly. Alles is netjies en nuut en die plek is voldoende ingerig, onthou net om eie handdoeke saam te vat! Daar is 'n air con in elke kamer, dit het 38 grade geword, wat werklik 'n bonus is. Die splash pool was iets wat die kinders werklik geniet het. Daar is egter geen TV in die huis, wat dalk oorweeg kan word om bygesit te word in die toekoms. Die eenhede word nie gediens per dag nie, so iets soos 'n skottelgoedwasser sou ook waardeer word, maar is slegs 'n aanbeveling, veral omdat die res van die huis so modern ingerig is. Ter opsomming; ons sal nie omgee om in die toekoms weer daar vakansie te hou nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maria S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Amazing. Lion King was amazing en ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Die lugversorging in elke kamer is vir seker 'n bonus. Die eenheid is goed toegerus met alles wat jy benodig. Dit is baie netjies en sal vir seker die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita D
1 nag
4.8
Okt 2018

Ruim en netjies, baie lekker. Sal weer gebruik maak as ons weer Marlothpark toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2018

Heerlik. Pragtige, ten volle toegeruste, stylvolle plek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Althea M
Kort verblyf
4.0
Mrt 2018

Luxury in the bush. A beautiful house with all the luxurious finishes you would expect in a hotel. I will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 670
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3953, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d39f0107d73bdc3fa2c86be89e8bf7c7d8566e4c47c0dc7f465022b0e9ccae0827ab74c3f5a3a1b672d257ec810d9a6dc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 3953 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35521 31.80045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang