Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion King 3953

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3953, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 670 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lion King 3953 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark. Die eiendom grens aan die Lionspruit Wildreservaat en dit is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n opsie om wild van naby te bekyk, of akkommodasie op pad na die Kruger Wildtuin.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Al die slaapkamers het lugversorging en plafonwaaiers. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en die goed toegeruste kombuis het die basiese toebehore om etes voor te berei.

Die leefarea bied toegang tot die agtertuin met 'n ingeboude braai-area en 'n plonspoel. Lion King 3953 is naby verskeie restaurante, winkels, 'n spa, 'n vulstasie, hardewarewinkel en drankwinkel in die dorp.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erdvarkstraat 3953, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Lion King 3953 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3953, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d39f0107d73bdc3fa2c86be89e8bf7c7d8566e4c47c0dc7f465022b0e9ccae0827ab74c3f5a3a1b672d257ec810d9a6dc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 3953 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35521 31.80045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang