Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Willem R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelijk, gastvrij, prachtige tuin! Fantastische tuin, heerlijk eten, dorpje is niet echt de moeite waard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aryna E
1 nag
4.6
Feb 2024

Positief. Was aangenaam. Kamer net klein met geen asdrom nie. Restaurant en kroeg handig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Graham W
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Baie aangenaam. Baie aangename verblyf. Staf is altyd vriendelik. Kamer was baie gemaklik, netjies. Kon nie vir meer vra nie. Sou aanbeveel indien jy verblyf benodig in die Loskop Vallei. Great restaurant by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2020

Reasonably comfortable. Bed a bit uncomfortable, toilet running a bit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2018

Uitstekende gastehuis en verblyf! Die gastehuis is skoon en netjies. Die personeel is baie vriendelik. Aandete en ontbyt was heerlik. Ons sal definitief in die toekoms weer by Lion's Guesthouse oorslaap. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer K
1 nag
4.4
Jul 2018

Baie tevrede en gemaklike plek om in te bly. Vriendelik ontvangs en baie lekker kamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2018

Teleurgesteld. Ontvangs was goed. Eerste indrukke van buite was baie goed. Kamer ongelukkig nie skoon nie. Baie lanklaas afgestof op rakke. Stort vol ou watervlekke, stortkop is vuil en die skimmel sit dik aangepak bokant stort. Die geraas van die personeel (ek vermoed dit is personeel aangesien dit 'n buite gebou is reg agter ons kamer) was van so aard dat ek eers hier naby middernag tot ruste kon kom. Restaurant moes ons eers kla oor die vuil eetgerei asook die plekmatjies wat vol kos was. Die klein bordjie wat ek gehad het, was taai aan die onderkant. Verder was daar die onaardigste musiek wat ons twee keer versoek het omte wysig, af te sit of self dan sagter te sit, maar als was op dowe ore totdat ek moeilik geraak het hieroor. Tydens ontbyt was ons die enigstes daar, en het daarom gevoel die musiek kan afgesit word. Die kos was wel goed voorberei en die kelner wat ons bedien het, het uit sy pad gegaan om als beter te maak. Vir die prys en hoe die advertensie lyk is ek baie teleurgesteld.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Liezel N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2017

Uitstekende gastehuis en verblyf! Dit was die 2de keer wat ons by Lion's Guesthouse tuis gegaan het. Ons het aandete en ontbyt genuttig. Die kos was voortreflik en uit die boonste gehalte. Die kamers was netjies en skoon en ons het baie lekker geslaap. Ons sien julle definitief weer volgende jaar, as ons weer in Groblersdal moet kom oorslaap. Baie dankie! Die gastehuis kan definitief aanbeveel word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Excellent service and outstanding value for money, meals were delicious and menu catered for all people. We had an excellent stay. The room was spotless and the service was excellent. The meals were delicious and we got outstanding value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Els Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarhoff-straat 25, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06ad929a524e8930e233d251fd55592db23a6d61337a8e169b71713643887e738f70c33c721ae182106132d99df9021f2dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 25 Haarhoff Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.17374 29.39468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang