Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lisa 17

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Edgar W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, safe, close to beaches, recommendable. Very comfortable home with everything needed for an enjoyable stay, including some games. Travelled with our dog and liked that the property was enclosed. The location of Lisa 17 felt safe and is close to Struisbaai town centre as well as Agulhas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustige plek met speelarea vir kinders. Troeteldiervriendelik en goed geleë. Baie lekker wegbreek naweek met ouers, kinders en ons honde. Ons sal definitief weer van Lisa 17 gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Lisa 17
Baie dankie!

Peter H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfect little gem. We had a very nice, comfortable weekend. The unit had everything needed to make the stay awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderlik Dit was absoluut wonderlik, veilig, netjies, ruim en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaune-paul F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great hub to explore surrounding areas. Our stay was great, the pictures on the website do not do it justice. The kids had a great time playing on the grass and on the playground. Plenty of board games. Got more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Soos bo. Fantastiese plekkie. Baie lekker gekuier. Diere vriendelik wat vir ons 'n groot pluspunt was. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Fantasties, iets vir groot en klein om hulle mee besig te hou. Plek is veilig. Definitief lekker gebly. Alles wat mens nodig het was daar. Inverter en n +. Boardgames vir die familie. Plek is netjies en ruim. Die eienaar was in kontak en baie behulpsaam, dankie. Ek beplan alreeds my volgende trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Lekker gebky. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Lekker kuier huis. Twee afsonderlike slaapkamer vleuel - goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Stilte in Struisbaai. Gerieflik geleë en stap afstand van die see. Veilig omhein vir ons honde wat wegbreek saam met ons geniet het! Redelik beskut teen die wind wat 'n ekstra bonus is. Daar was miskommunikasie oor wat beskikbaar is in die huis wat die eienares vinnig reggestel het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisastraat 17, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7cbc5188eacacd5cc40a57184eaaa27730992bb2d131db485f67c8fc74c9faf919beeb034e53f8f3ed48f2727ddda2aa462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 7 mense 16 5 1 5 17 Lisa Street Ocean View Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.809102116839 20.037690674546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang