Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Africa Safari Lodge

Tentekamp
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
Luukse Tente
Vanaf
Vanaf R 10 670
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tent het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die tente het WiFi en stoepe wat 'n uitsig oor die rivierbedding en bosveld het.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Tariewe sluit alle etes, verblyf, 2 wildritte met drankies daagliks, asook sekere drankies by die lodge in.

Huisreëls

Kinders jonger as 8 jaar kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Kinders van 8 tot 11 jaar betaal 'n deelkoers van 50%.
Kinders 12 jaar en ouer betaal 100% van die volwasse tarief.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Little Africa Safari word via 'n grondpad bereik wat vir alle voertuie geskik is.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let asb. dat daar 'n bewaringsheffing per persoon gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 10 670
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Moditlo Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA360e49663db2f72b07d79350f05692da66a2383fd2a0a4ca4efb6ea81d78f4d1d09e88992dd783695e5a8b3032b0bb5d8605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 670 per nag, vir 2 mense Off the R40 Moditlo Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -24.464300047 31.004618580629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang